AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Kragtige snyer vir suikerriet

'n Nuwe snymasjien wat die oes van suikerriet deels meganiseer, is nou plaaslik beskikbaar.

Die nuwe, kragtige snymasjien, die Cane Thumper, herinner aan 'n selfaangedrewe grassnyer gekruis met 'n snymasjien met lemme wat oormekaar beweeg.

Nortmec en New Holland SA, die landbouwerktuigarm van CSE Equipment, is aangestel as die alleenverspreider van dié nuwe suikerrietsnyer wat in Duitsland vervaardig word. Die snyer is ontwerp om die oes van suikerriet deels te meganiseer.

Dit het 'n dubbellem-snystelsel wat die oesproses versnel, maar terselfdertyd baie veilig werk, sê mnr. Tony Sinclair, hoofbestuurder van die onderneming.

" 'n Belangrike voordeel van die werktuig is dat dit suikerriet wat omgeval het ewe doeltreffend kan sny en dat dit teen

skuins hellings (tot 55%aaneen en 80%oor kort ente) doeltreffend kan werk," sê hy.

"Vir die tradisionele manier van oes van suikerriet, volgens waar dit afgekap word, is geskooldewerkers,hoofsaaklik mans,nodig en dit vereis baie inspanning en energie. Met die nuwe werktuig kan ongeskoolde werkers, ook vroue, suikerriet doeltreffend met betreklik min inspanning oes.

"Hoewel diewerktuig nie werkers in die suikerrietbedryf vervang nie, is dit moontlik om as gevolg van die gedeeltelike meganisering vinniger te oes as op die tradisionele manier," sê hy.

Ander voordele van die snyer is dat dit min vibreer, maklik hanteer en 'n lang werkleeftyd met min onderhoud het. Die

kragtige eenhede word aangedryf deur 'n Agria-enjin wat 5 kW opwek teen 3 600 r/min. Dit werk suinig met brandstof en gebruik sowat 0,6 liter diesel per uur.

Enkel- of dubbelewiele met bande word aanbeveel vir gelyk en golwende landerye. Teen steil hellings en waar suikerriet omgeval het, word swaardiens-metaalwiele met 'n roosterpatroon aanbeveel.

Spesiale bykomstighede, soos 'n uurmeter om werkverrigting te meet en 'n ligeenheid om snags te kan werk, is beskikbaar.

Die stelsel wat die messe aandryf is deel van 'n onderhoudsvrye swaardiens aandrywingstelsel wat in 'n oliebak loop. Die spesiale meseenhede is uiters sterk gebou en klippe en vreemde voorwerpe beskadig dit niemaklik nie.

Die werktuig sny die riete onder skoon af en beskadig nie die plante nie. Die onderhoud bestaan hoofsaaklik uit die vervanging van die messe van tyd tot tyd en min operateursopleiding is nodig.

In voorlopige proewe is gevind dat tot 80 ton riet per dag deur agt werkers gesny kan word. Tot 'n hektaar kan dus tydens 'n werkdag van agt uur gesny word.

Die aanbevole prys vir die werktuig met al die bykomstighede en onderdele wat dit vir ses maande sonder enige ondersteunende diens aan die loop kan hou, is sowat R98 500, maar belangstellendes moet hul naaste verspreider raadpleeg.

  • Navrae: Mnr. Bruce Anderson, sel 082 497 6128.

    Landbouweekblad, 26 Oktober 2007

  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    heading
    description
    username
    Wys Kommentaar ()
    Smalls

    Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    17.78
    +0.1%
    Rand - Pond
    22.00
    +0.3%
    Rand - Euro
    19.33
    +0.5%
    Rand - Aus dollar
    11.89
    +0.6%
    Rand - Jen
    0.13
    +0.6%
    Platinum
    984.08
    +0.3%
    Palladium
    1,495.50
    +1.2%
    Goud
    1,981.37
    +0.1%
    Silwer
    23.94
    +0.1%
    Brent-ruolie
    79.27
    +1.3%
    Top-40
    70,596
    -0.7%
    Alle aandele
    76,198
    -0.7%
    Hulpbronne 10
    66,613
    -1.3%
    Industriële 25
    102,892
    -0.3%
    Finansiële 15
    15,514
    -0.8%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Leweslustig ,Geniet die lewe
    Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
    Wees net jou selfEks
    Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot