AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Krip van rubber is regte kanniedood

Lesse uit sy eie boerdery en die raad van ander veeboere het hierdie Vrystater gehelp om water- en voerkrippe te ontwerp wat so flatervry is as wat kan kom.

Toe hy nog self geboer het, was voer- en waterkrippe van sement vir mnr. Johan Vorster van Fauresmith te swaar en lomp om te vervoer, terwyl staalkrippe soms roes as hy lekke met sout daarin aan sy skape gevoer het.

Ander boere wat hy ken, het soortgelyke klagtes gehad. Selfs sommige rubberkrippe het probleme opgelewer, want lasplekke het losgetrek as 'n skaap of bees in die krip trap.

Vorster het toe, soos dit 'n boer in nood betaam, 'n plan gemaak en krippe van uitgediende rubbervervoerbande gebou.

Vandag boer hy nie meer nie, maar het dit sy nering gemaak om krippe van rubber te vervaardig en aan boere te verkoop.

Sementkrippe is baie sterk en dit hou lank, maar die slag as só 'n krip verskuif moet word, moet die boer 'n klomp werkers nader roep om te help. Aan die ander kant is staalkrippe ligter, maar die sout in 'n skaap- of beeslek laat die staal mettertyd roes. Daarvan getuig die hope uitgediende staalkrippe op menige skaap- en beesplaas.

Daar is wel rubberkrippe beskikbaar, maar dié waarmee Vorster te doen gehad het,word op die punte gelas om dit 'n vierkantige hoek te gee. As 'n skaap of bees per ongeluk in hierdie krip trap, kan die lasplek losskeur.

Vorster het daardie probleem gefnuik deur die punt nie te las nie, maar dit met behulp van 'n dwarsyster, pen met 'n gaatjie en spy in 'n regop posisie te hou. Dit maak die skoonmaak van die krip ook makliker, want die spy word bloot uitgetrek omdie rubberstrook te laat sak en dan loop die vuil water uit. Nadat die krip gewas is, word die los punt weer na bo gevou en met die pen en spy vasgemaak.

Hy het ook 'n kleiner krip gebou wat veral nuttig op skoue is, waar die skape in klein hokkies staan. As hul water- en voerkrippe op die grond is, trap en mis die skape daarin. Vorster se krip haak aan die tralies en is dus buite bereik van die skape se pote.

Selfvoerders - ook alles van rubber - het ook die lig in Vorster se werkswinkel gesien. Dit is bestand teen wind en weer en is lig genoeg om maklik agter op 'n bakkie gelaai te word.

  • Navrae: Mnr. Johan of mev. Lida Vorster, sel 082 375 2296 of 082 972 5114; e-pos waterpuntbk@telkomsa.net.

    Landbouweekblad, 28 Maart 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.26
-1.0%
Rand - Pond
22.30
-0.3%
Rand - Euro
19.58
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.7%
Platinum
975.50
-0.9%
Palladium
1,412.00
-0.8%
Goud
1,993.44
-0.0%
Silwer
23.18
+0.3%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,766
-1.9%
Alle aandele
74,266
-1.8%
Hulpbronne 10
63,414
-2.7%
Industriële 25
101,452
-1.2%
Finansiële 15
15,067
-2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot