AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Ligte kantelwa vir ronde bale

'n Eenvoudige en ligte waentjie maak die hantering van ronde voerbale maklik.

Die hantering van ronde voerbale, wat gewoonlik 'n taak vir meer as een mens is, is maklik met 'n eenvoudige en ligte waentjie. Een mens laai 'n baal op en af.

Die hantering van ronde bale is op talle plase 'n kopseer. Spesiale toerusting is daarvoor nodig, soos 'n trekkergemonteerde laaivurk.

Maar met sy wa wat spesiaal daarvoor ontwerp is, haal hy ál die gesukkel uit dié werk, sê mnr. Hannes de Beer van die plaas Welgevoed, Senekal.

Hy sê omdat heelwat grassoorte op sy plaas voorkom, het hy daarvan gebaal en op kaal kolle in die veld oopgerol. Wanneer die beeste dit vreet, trap hulle dit los en fyn, die saad beland in die grond en gras groei op die kaal kolle.

Ronde bale is moeilik om te hanteer en omdat hy so baie daarmee moet werk, het De Beer die wa ontwerp. Die wa, waarmee een baal vervoer kan word, word agteruit tot teen die baal gestoot en agteroor gekantel. Een mens kan die baal tot op die wa rol en die wa word dan sonder veel inspanning aan sy disselboom op sy wiele getrek.

Die wa met die baal is lig en beweeglik genoeg sodat dit met gemak deur een mens gestoot of getrek kan word. Daarby kan dit aan 'n bakkie gehaak word. De Beer het gevind dat dit heelwat vinniger en goedkoper is om die wa met 'n bakkie te sleep as met 'n trekker. Die wa kan selfs deur 'n perd getrek word.

Omdat die wa so klein en kompak is, is dit maklik om in klein ruimtes, soos 'n skuur of kraal, te gebruik. Dit is veral nuttig op 'n veeplaas of waar baie koeie gemelk word. Voer kan vinnig na die diere gebring word.

Dit is selfs moontlik om meer as een wa aan mekaar te haak as meer as een baal vervoer moet word.

De Beer sê dit is maklik om vir die wa 'n bak in te sit as dit vir die vervoer van ander goedere nodig is.

Hy bereken dat hy die wa vir R3 000 kan bou.

Mense wat meer inligting soek, kan De Beer bel by 082 809 7888, 058 481 2957 of 083 240 4570.

6 Februarie 2004

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.1%
Rand - Pond
22.03
+0.2%
Rand - Euro
19.34
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Platinum
982.89
+0.2%
Palladium
1,494.96
+1.2%
Goud
1,981.19
+0.0%
Silwer
23.95
+0.2%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,575
-0.7%
Alle aandele
76,177
-0.7%
Hulpbronne 10
66,578
-1.4%
Industriële 25
102,914
-0.3%
Finansiële 15
15,495
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot