AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Meer landbou-ingenieurs nodig

Daadwerklike stappe word deur die SA Instituut van Landbou-ingenieurs gedoen om die getal mense in dié beroep te verhoog.

Daadwerklike stappe word deur die SA Instituut van Landbou-ingenieurs (SAILI) gedoen om die getal mense in hierdie beroep te verhoog.

Mnr. Neels Bezuidenhout, voorsitter van die instituut, het op hul jaarvergadering op Howick gesê R200 000 is vir studielenings beskikbaar gestel. Aansoekers word baie streng gekeur, met inagneming van hul eerste jaar se punte, landbou-agtergrond, toewyding en toekomstige planne in die beroep.

Geen lenings word vir die eerste jaar toegestaan nie. Vanjaar het een student in sy tweede jaar, een in sy derde jaar en een in sy finale jaar 'n lening gekry. Dit is rentevry vir die tydperk wat die student studeer en word eers terugbetaal (teen 'n rentekoers van prima minus 2%) sodra die student begin werk.

Nogtans is daar steeds 'n dringende behoefte aan meer beurse en lenings sodat potensiële landbou-ingenieurs nie aan ander ingenieursberoepe afgestaan word nie.

Benewens die landbou-ingenieursvakke soos besproeiing, dierebehuising, krag- en produksiewerktuie en prosessering, dek die kursus bykans alle ander aspekte van ingenieurswese, soos siviele, meganiese, elektriese, voedsel- en bedryfsingenieurswese.

Staatsbeurse is wel beperk beskikbaar, maar aangesien daar 'n toenemende tekort aan studente is, het die instituut besluit om self stappe te neem om studente te lok.

Bezuidenhout het op Howick gesê die instituut se ledetal het die afgelope sewe jaar relatief konstant gebly en staan tans op 316 lede. Hulle wil dit graag na 500 verhoog.

2 Oktober 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.49
-0.4%
Rand - Pond
22.55
-0.8%
Rand - Euro
19.75
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.35
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-1.4%
Platinum
979.35
+1.1%
Palladium
1,410.29
-0.1%
Goud
1,986.05
-0.2%
Silwer
22.54
-0.3%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,970
+1.5%
Alle aandele
73,445
+1.3%
Hulpbronne 10
65,070
+3.5%
Industriële 25
98,498
+1.5%
Finansiële 15
14,895
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot