AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Motorverkope kan nog daal

"Relatief gesproke is die plaaslike motorbedryf in 'n baie beter posisie as dié van die VSA en Europa, en die eerbare spelers sal waarskynlik oorleef," sê mnr. Brand Pretorius.

Volgens die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers van Suid-Afrika (NAAMSA)en Associated Motor Holdings (AMH) was verlede jaar se motorverkoopsyfer van 533 327 nuwe eenhede 'n teleurstellende 21,1% laer as 2007 se verkoopsyfers. Die passasiersmotorsegment het die grootste daling, naamlik 24,3% teenoor 2007, gehad.

Mnr. Brand Pretorius, voorsitter van McCarthy Motor Holdings, sê die grootste redes vir hierdie afname in verkope, veral wat passasiersmotors betref, is die lae verbruikersvertroue en duurder voertuie, die hoër rentekoers en laer inruilpryse. Verder het baie strenger uitleenvereistes en die daling van verbruikers se besteebare inkomste weens hoë inflasie en stygende petrolpryse ook 'n ongunstige uitwerking op die vraag na nuwe motors gehad.

Die onderdrukte stand van die voertuigmark in 2008 is verder versterk deur die afname in verkope van ligte sowel as medium handelsvoertuie. 2008 se verkope met 17,1% tot net 169 480 eenhede gedaal. Die afdeling vir medium handelsvoertuie (MHV) het die jaar op 12 143 eenhede afgesluit. Dit is 'n daling van bykans 20% teenoor die vorige jaar. Die afdeling vir swaar handelsvoertuie (SHV) se verkope het met 7,6% tot 6 956 eenhede gedaal.

Pretorius skryf die daling in die algehele handelsvoertuigverkope toe aan die ekonomiese groei wat verlangsaam het, sowel as 'n afname in sakevertroue. Hy voorsien 'n verdere daling van 9,4% in algehele voertuigverkope vir 2009 tot 483 000 eenhede teenoor verlede jaar se syfers.

"Relatief gesproke is die Suid-Afrikaanse motorbedryf in 'n baie beter posisie as dié van die VSA en Europa, en die eerbare spelers sal waarskynlik oorleef," het Pretorius bygevoeg.

13 Januarie 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.41
+0.7%
Rand - Pond
22.58
+0.3%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.30
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Platinum
986.63
+1.5%
Palladium
1,404.92
-0.1%
Goud
1,938.59
-0.1%
Silwer
22.30
-0.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,532
+1.1%
Alle aandele
75,010
+1.0%
Hulpbronne 10
65,189
-0.7%
Industriële 25
101,357
+1.5%
Finansiële 15
15,369
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot