AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

'n Bobaas-erteplanter

'n Nuwe planter wat pas in Suid-Afrika in gebruik geneem is vir erte wat bevries gaan word, kan 'n aansienlike verhoging in opbrengs in die hand werk.

'n Nuwe planter wat pas in

Suid-Afrika in gebruik geneem is vir erte wat bevries gaan word, kan 'n

aansienlike verhoging in opbrengs in die hand werk.

Vars erte wat vir bevriesing bestem is, is 'n hoogs gespesialiseerde gewas - veral in die sin dat die grootste moontlike persentasie pitte dieselfde stadium van fisiologiese rypheid moet hê wanneer die gewas gestroop word. Dit vereis 'n eenvormige produksieproses van planttyd tot oestyd. Daarom dat hanteerders van dié produk, soos die onderneming McCain Foods, self die gewas op kontrak by boere meganies plant en oes en terselfdertyd die ontwikkeling van die oes deurlopend deur die groeiseisoen monitor.

Volgens mnr. Japie Engelbrecht, bestuurder: Bedryfsmeganisasie van McCain Foods, het die manier van plant 'n groot invloed op die gelykmatigheid van die oes. Die mees voor die hand liggende voorbeeld is wanneer die plantdiepte van die saad op 'n land verskil. Dit het onegalige ontkieming en rypwording tot gevolg. Hierdie probleem is nou opgelos met die ingebruikneming van die Lemken Solitair-planters wat na verwagting 'n wesentlike bydrae kan lewer om die onderneming se gemiddelde opbrengs op lang termyn van 4,5 ton/ha oor die volgende drie jaar tot 6 ton/ha te verhoog.

Die Solitair-planter is eintlik 'n opgegradeerde druklug-koringplanter waarby 'n grondbewerkingseenheid vóór die planter aangebring is. Dit bied die volgende voordele ten opsigte van verhoogde opbrengs:

Die ryspasiëring kon van 230 mm tot 125 mm verminder word. Met 'n plantafstand van 82 mm in die ry beteken dit meer plante per vierkante meter.

Die planter het 'n drukwiel aan elke planteenheid wat die plantdiepte elektronies beheer en die saad op 'n konstante diepte van 30 mm plaas. Dit verseker dat die plante gelyk opkom en die peule dus gelyktydig stroopgereed is.

Die grondbewerkingseenheid verminder verkeer oor 'n land en dus ook kompaksie, terwyl die grond meer vog en lug kan opneem.

Die onderneming gebruik reeds twee van hierdie planters waarmee daar al 2 275 ha geplant is. In die omgewing van die Loskopdam-besproeiingskema word die ertjies vanaf begin Mei tot einde Junie geplant en vanaf einde Junie tot begin Augustus op die Hoëveld. Die strooptyd vir groenerte is middel Augustus tot begin November.

Die planter sal waarskynlik ook vir die plant van groenbone gebruik kan word.

Die maatskappy het nou begin om aartappels op kontrak by boere meganies te plant en te oes. Die maatskappy het vier verwerkingsaanlegte wat op Delmas, Springs, Viljoenskroon en George geleë is, en is tans Suid-Afrika se grootste verwerker van aartappels en ander groente, soos ertjies, groenbone, suikermielies, geelwortels, blomkool en broccoli.

22 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot