AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Nampo-werktuie: Grondbrekers

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie inlynskeurploeg van Erdvark by Vredendal is ook ’n gastoediener vir minimumbewerking. Dit maak die grond 250-300 mm diep los (inlasfoto), blaas stikstof in gasvorm (ammoniak) by die grond in en verseël dit weer. Dit is vir onder meer mielies en sojabone voordat die saad gesaai word en vir suikerriet waar die gas tussen die rye plante toegedien word nadat die oes afgekap is. Prys: R1,155 miljoen. Navrae: Mnr. Piet Jacobs, 082 920 9346.
Hierdie inlynskeurploeg van Erdvark by Vredendal is ook ’n gastoediener vir minimumbewerking. Dit maak die grond 250-300 mm diep los (inlasfoto), blaas stikstof in gasvorm (ammoniak) by die grond in en verseël dit weer. Dit is vir onder meer mielies en sojabone voordat die saad gesaai word en vir suikerriet waar die gas tussen die rye plante toegedien word nadat die oes afgekap is. Prys: R1,155 miljoen. Navrae: Mnr. Piet Jacobs, 082 920 9346.

nampo werkesels
Hierdie inlynskeurploeg van Erdvark by Vredendal is ook ’n gastoediener vir minimumbewerking. Dit maak die grond 250-300 mm diep los (inlasfoto), blaas stikstof in gasvorm (ammoniak) by die grond in en verseël dit weer. Dit is vir onder meer mielies en sojabone voordat die saad gesaai word en vir suikerriet waar die gas tussen die rye plante toegedien word nadat die oes afgekap is. Prys: R1,155 miljoen. Navrae: Mnr. Piet Jacobs, 082 920 9346.
Van Zyl Staalwerke van Reitz se windryroller word gebruik om saailinge teen winderosie te beskerm deur die boonste grondlaag tussen die rye plantjies met ses stelle dubbelspane en vier stelle enkel­spane te versteur. Dit is vir mielies, soja­bone en sonneblomme ontwerp. Die model op die foto het ses rye van 76 cm. Prys: R172 500. Navrae: 058 863 2452.
Hierdie hoëspoed-skottelploeg wat deur Orbach bemark word, is geskik vir die saai van dek­gewasse en kan teen 8-16 km/h werk. ’n Pluspunt is die onderhoudsvrye koeëllaers. Die model op die foto bewerk 6 m op ’n slag. Die saadkas is van Lehner Vento en die skottelploeg is van Metal. Prys: R816 500. Navrae: Mnr. Erik Rautenbach, 082 445 3931.
Agripieces van Benoni se beste verkoper is hierdie 3-in-1-werktuig. Dit doen tegelykertyd ’n primêre, sekondêre en tersiêre bewerking deur die grond met skottels en tande los te maak, met oesreste te vermeng en die saadbedding met ’n roller gelyk te maak. Prys: R1,834 miljoen. Navrae: Mnre. Speedy Jooste, 083 633 6968, of Wimpie du Preez, 073 102 2287.
Agri Afrika se nuwe veeldoelige, vertikale Great Plains Terra-­Max25-grondbewerker het skottels wat effens konkaaf is en ’n snyhoek wat met 8 grade verstel kan word om oesreste beter stukkend te sny en die grond te bewerk. Sy werkwydte is 7,6 m. Voor is twee stelle snyskottels, gevolg deur ’n getande roller wat die kluite stukkend breek, plantreste oplig en weer neersit, en agter is twee stelle rollers wat die grond effens vasdruk om ’n goeie saadbedding te maak. Prys na gelang van die wisselkoers. Navrae: Mnr. Marius Tolmay, 083 581 5709.
Hierdie Tatu GASPCR-skottelwerktuig wat deur Valtrac vanaf Brasilië ingevoer word, het twaalf groot skottels van 0,914 m in deursnit en 12 mm dik. Die gewig van 4,4 ton (336 kg per skottel) maak die bewerking van harde grond moontlik, onder meer om nuwe lande in die veld te maak. Die koeëllaers het ’n waarborg van drie jaar. Me. Bronwyn Cilliers van Valtrac is by die werktuig. Prys op aanvraag weens die wisselende staalprys en wisselkoers. Navrae: Mnr. Attie de Villiers, 083 261 9863.
nampo werkesles
Erdvark se driedimensionele landskapmaker word gebruik om ’n land gelyk te maak nadat dit met GPS gekarteer en ’n 3D-kaart geteken is. Dan kan die hoë dele weggeskraap en holtes opgevul word. Dit is belangrik om grond betyds gelyk te maak voordat dit dalk baie reën om spoelskade en versuiping te voorkom. Die TBP7000-model vou tot ’n breedte van 2,6 m op wanneer dit vervoer moet word. Prys nie beskikbaar nie. Navrae: Mnr. Piet Jacobs, 082 920 9346.
nampo werkesels
?½û¿ºÛ?a?Gehl se turbo-aangejaagde 4x4 GBL-X-900-trekkerlaaigraaf is veel­sydig en duursaam, en tog is dit maklik vir nuwe gebruikers om te leer ken en te hanteer. Uitstaande kenmerke van die 67 kW-werktuig sluit in slim UC-hidrou­lika vir beter brandstofdoeltreffendheid, ’n betroubare Carraro-astransmissie, veiligheidslotte vir balk- en swaaiaksies en ’n gerieflike kajuit vir die operateur. Die GBL-X-900 kan toegerus word met verskillende aanhegsels, soos ’n hamer aan die agterkant en bakke vir verskillende gebruike aan die voorkant. Prys: Vanaf R872 850. Navrae: ELB Equipment, 011 306 0700.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na mevrou reg
Ek soek iemand om mee te deel en cuddle liefdevol en sosiaal wil wees saam my en saam my will groei
Leef jou lewe volheid.. Almal verdien geluk en liefde
Ek is vriendlik en spontane mens. Geniet die lewe volheid. Kamp visvang en natuur. Animal lover. Caring and loving-kindness. Hou van kos maak en bak ook.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot