AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nuwe Case IH Farmall JXM-reeks

Die wêreld van boerdery is vinnig aan die verander. Tog is daar dinge wat nooit sal verander nie, soos die belangrikheid van die keuse van boerdery toerusting wat so hard werk soos die boer, die hele dag, elke dag.

Promosie-artikel:

Sedert hul eerste kennismaking in 1923, het die Farmall-trekkers sinoniem geraak met veelsydige werkesels, wat gebou is om prestasie en rotsvaste betroubaarheid te lewer in elke werkbare toestand. Hierdie tradisie word nou voortgesit in die Case IH Farmall JXM Series. Met 'n perfekte balans van robuuste ontwerp en ruwe krag, bied hierdie kompakte trekkers die krag en koste-effektiewe basis wat nodig is in die 21ste eeu-boerdery, en is die ideale kollega vir elke boerdery taak.

St Valentin, 15 Oktober 2015: Hart van staal:

Die Farmall JXM-reeks word aangedryf deur die wêreldbekende Iveco S8000-reeks enjins, wat beskikbaar is in twee weergawes: 59,7 kW en 65,7 kW. Met hierdie 4-silinder turbo aangedrewe masjien, is die eseltjie brandstof doeltreffend, wat verder ondersteun word deur die tussenverkoeler in beide modelle.

Die Farmall JXM-trekkers opgestel om optimale en betroubare prestasie te lewer, hoë wringkrag en 'n uitstekende produktiwiteit. Die laer verkoeling vereistes verseker optimale brandstofverbruik en 'n aansienlike besparing. Die geen-roes 90 liter-brandstoftenk gee meer as genoeg brandstof vir 'n lang werksdag, sonder enige hervulling.

Hierdie resultate word gemaksimaliseer deur die uitstekende wringkrageienskappe met tot 340Nm wringkrag en 'n indrukwekkende 30% van die wringkrag toename in swaar toestande. Alle boerderytake is nie dieselfde nie, dit is waarom die Farmall JXM-reeks ‘n wye verskeidenheid opsies bied om by die boer se behoeftes aan te pas.

Alle JXM-trekkers word standaard toegerus met 8x8 en 12x12 konfigurasies, almal gesinchroniseerd met meganiese “power shuttle”, wat die veelsydigheid van hierdie trekkers verder verhoog, sodat die skakeling van ratte, selfs by hoë snelhede, baie gemakliker plaasvind.

Die opsionele 20x20 kruip opsie, bied spoed so laag as 280 meter per uur, wat ideaal is vir spesifieke programme wat hoë wringkrag teen baie lae snelhede vereis, soos die verbouing van groente. Die nuwe “power shuttle”-hefboom bied vinnige rigting verandering en moeitelose maneuvers, ideaal vir werk in beperkte ruimtes en rondom die agterplaas.

Die nuwe, onafhanklike kragaftakker (PTO) is maklik om te beheer en lewer 'n bestendige en doeltreffende oordrag van krag. Behalwe die standaard 540 rpm werkspoed, bied die Farmall JXM-reeks die ekonomiese 540E-opsie, wat ideaal is vir kleiner implemente, en die opsie van 1000 rpm vir  spesialistake, soos bespuiting.

Die driepunt het 'n hyserkapasiteit van 2000 kg, terwyl ‘n hulpsilinder bygevoeg kan word om dit te verhoog tot 2500 kg. Die JXM-trekkers het 'n standaard 54 LPM hidrouliese pomp, toegewy aan die hidrolies, wat volle kapasiteit lewer, ongeag van die las op die stuurwiel en verseker genoeg hidrouliese vloei vir groter implemente. Die opsionele drie kleppe is ideaal vir laaigraafoperasies en om 'n groter verskeidenheid van ekstras te akkommodeer.

Operateur-gemak:

Die Farmall JXM-reeks is ontwerp om aan die operateur 'n gemaklike werksomgewing tydens die lang werksure te verskaf. Al die noodsaaklike kontroles is logies en ergonomies geposisioneer binne maklike bereik, en so word produktiwiteit verhoog.

Die standaard-kragstuur verminder operateur moegheid en verhoog beweeglikheid, selfs tydens swaar vrag bedrywighede. Die groot plat dek platform met opgeskorte pedale is ergonomies ontwerp vir ruim beenspasie en maklike toegang.

Die Case IH Farmall JXM-reeks.

'n Kort opsomming van die spesifikasies:

80 JXM Farmall 90 JXM.

Maksimum enjinkrag: 59,7 kW en 65,7 kW Motor - IVECO S8000.

Kragaftakker: 540 (standaard) 540/540E & 540/1000 (opsioneel ) Aspirasie.

Turbo aangedrewe met tussenverkoelers.

Maksimum wringkrag: (Nm) 310 1400 @ rpm 340 @ 1400 rpm.

Brandstoftenk: 90 liter.

Case IH is die keuse van professionele boere, met ondervinding van meer as 170 jaar van die erfenis in die landboubedryf. ‘n Kragtige reeks trekkers, stropers, balers en implemente word versprei deur 'n wêreldwye netwerk van hoogs professionele handelaars toegewy aan die verskaffing van uitstekende produkte aan ons kliënte. Meer inligting oor Case IH-produkte en dienste kan aanlyn by www.northmec.co.za gevind word.

* Kontak Arno Du Plessis, nasionale verkoopsbestuurder van Case IH – Northmec.

Tel.: 011-9222 300

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.1%
Rand - Pond
22.02
+0.3%
Rand - Euro
19.33
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.88
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Platinum
980.66
-0.0%
Palladium
1,486.40
+0.6%
Goud
1,984.29
+0.2%
Silwer
23.98
+0.3%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,554
-0.8%
Alle aandele
76,184
-0.7%
Hulpbronne 10
66,609
-1.4%
Industriële 25
102,794
-0.4%
Finansiële 15
15,525
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot