AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Nuwe modelle om reeks te vul

Twee nuwe trekkerreekse van altesame vyf modelle het pas op die mark gekom om te voorsien in die groeiende vraag na kleiner trekkers vir ligter take.

Twee nuwe trekkerreekse van altesaam vyf modelle het pas op die

mark gekom om te voorsien in die groeiende vraag na kleiner trekkers vir

ligter take. Hulle is veral geskik vir die meganisasiebehoeftes van

opkomende boere.

Die mark vir kleiner trekkers met

ekonomiese werkverrigting wat

in beknopte ruimtes rats kan

werk, is aan die groei. Daarom

het Landini besluit om openinge in sy trekkerreeks

met vyf modelle aan te vul wat

uitstekend in dié segment van die mark

se behoeftes kan voorsien, sê mnr. Callie

Human, verkoopsbestuurder van Landini,

'n filiaal van Argo.

Die Landini Technofarm60 en 75 is veeldoelige

liggewigtrekkers van onderskeidelik

43 kW en 50 kW wat onderskeidelik

deur 'n drie- en 'n viersilinder-Perkinsenjin

aangedryf word. Dit ontwikkel maksimum

wringkrag van onderskeidelik 222 N.m en

273 N.mteen 1 400 r/min.

Al twee die modelle is met twee- en

vierwielaandrywing beskikbaar, het 'n ratkas

met 12 versnellings met wisselskakeling

vorentoe en tru, en is toegerus met 'n

ewenaarslot agter. Die kragaftakker werk

teen 540 r/min. en het ook 'n ekonomiese

instelling van 540 r/min. gekoppel aan die

werkspoed.

Die Technofarm 60 is 3,87 m lank, 1,6m

hoog en 1,7m wyd met 'n grondvryhoogte

van 367 mm. Die Technofarm 75 is

3,99mlank, 1,59mhoog en 1,8mwyd met

'n grondvryhoogte van 367 mm. Al twee

modelle het 'n draaisirkel van 3,5 m met

remhulp.

Hoewel die modelle ten opsigte van

kraglewering na aan bestaande modelle

is, is hulle ligter, smaller en ratser in klein

ruimtes. Dit maak hulle veral bruikbaar vir

werk in wye boorde, vir veeldoelige werk

en vir kleinboere, sê Human.

Die trekkers kos onderskeidelik

R197 500 en R217 500 vir die modelle

met tweewielaandrywing en R213 750 en

R237 500 vir die modelle met aandrywing

in al vier wiele.

Die ander drie modelle is kompakte

trekkers wat veral geskik is vir ligtewerk in

knapplekke. Hulle kan met welslae gebruik

word vir skoffelbewerking tussen bome en

selfs tussen mielierye. Die trekkers is ook

beskikbaar met grasperkbande vir gebruik

op gholfbane en sportvelde. Die groter model

kan 'n mens toerus met 'n laaigraaf en

slootgrawer.

Al drie die modelle is beskikbaar met

permanente vierwielaandrywing en hidrostatiese

aandrywing.

Die Landini Compact 2840 word deur 'n

viersilinder Mitsubishi-enjin aangedryfwat

21 kW opwek en het 'n onafhanklike kragaftakker wat teen 540 r/min. werk.

Dit het 12 versnellings vorentoe en

12 tru met 'n gesinchroniseerde heen-en weer-wisseling en 'n meganiese ewenaarslot

agter wat met die voet in- en uitgeskakel

word. Die driepuntstelsel van die

trekker kan 1 188 kg oplig.

Dié trekker is sowat 1,1 m wyd, het

'n grondvryhoogte van 330 mm en het

'n draaisirkel van 2,56 m met rembystand.

Die model met vierwielaandrywing kos

R107 500 en met hidrostatiese vierwielaandrywing

R117 500.

Die Landini Compact 3640 word deur 'n

Mitsubishi-enjin aangedryf wat 29 kW ontwikkel.

Die ander spesi.kasies is grootliks

dieselfde as dié van die Compact 2840. Die

model met vierwielaandrywing kos sowat

R131 250 en met hidrostatiese vierwielaandrywing

R140 000.

Die grootste van die drie modelle, die

Landini Compact 4740, se Mitsubishi-enjin

ontwikkel 36 kW en dié trekker het 'n ratkas

met 16 versnellings vorentoe en 16 tru.

'n Kruiprat is opsioneel.Dié trekker se driepuntstelsel

kan 1 250 kg oplig.

'n Laaigraaf en slootgrawer kan aan die

trekker gekoppel word. Dié trekker is ook

sowat 1,1mwyd en het 'n grondvryhoogte

van 287 mm en 'n draaisirkel van 2,54 m

met rembystand. Die model met vierwielaandrywing

kos nagenoeg R152 500 en met

hidrostatiese vierwielaandrywing sowat

R165 000.

Landbouweekblad, 4 April 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot