AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nuwe trekkers steeds gewild

Die vraag na nuwe landbouwerktuie geniet 'n ongekende bloeitydperk en die verkoopsyfers bly styg.

Die vraag na nuwe landbouwerktuie en -toerusting geniet 'n ongekende bloeitydperk en verkoopsyfers bly styg.

Die trekkerverkope van 657 eenhede in Julie is byna 50% hoër as die 443 eenhede wat in Julie verlede jaar verkoop is, sê mnr. Charles Van Niekerk, voorsitter van die SA Landboumasjinerie-assosiasie.

Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope byna 53% hoër as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 37 eenhede in Julie is meer as dubbel wat dit in Julie verlede jaar was.

Volgens Van Niekerk weerspieël dit die vraag na toerusting om die huidige uitstekende mielie-oes te stroop. Balerverkope is steeds lewendig teen 40% hoër as vir dieselfde tydperk verlede jaar.

Sentiment in die mark bly positief. Die boere wat kon, het van die geleentheid gebruik gemaak om verouderende toerusting te vervang. Baie boere sal egter deeglik besin oor insetkoste wanneer hulle beplan vir die komende somergewasseisoen, voordat hulle besluit wat hulle aan die einde van die jaar wil aanplant. Die laat somer-/herfsreën het sekere boere in staat gestel om die grootste voorbereidingswerk van landerye te vervroeg en dit dra ook steeds daartoe by om verkope van toerusting te stimuleer.

Die vraag na landboutoerusting sal waarskynlik goed bly in die derde kwartaal. Daarna sal verkope afhang van die weer en aanplantvooruitsigte vir somergewasse in die vierde kwartaal.

7 Augustus 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
+0.3%
Rand - Pond
22.00
+0.3%
Rand - Euro
19.33
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.89
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
980.66
-0.0%
Palladium
1,486.40
+0.6%
Goud
1,983.76
+0.2%
Silwer
24.03
+0.5%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,555
-0.8%
Alle aandele
76,177
-0.7%
Hulpbronne 10
66,735
-1.2%
Industriële 25
102,780
-0.4%
Finansiële 15
15,485
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot