Met stywe brandstofpryse het die Suid-Afrikaanse maatskappy Jolt hernubare-energietegnologie ingespan om die stil, omgewingsvriendeliker en bekwame Jolt-bakkie te ontwikkel. Sy 48,6 kWh-batterybank het
7-10 uur nodig om vanaf ’n 220 V-wisselstroomtoevoer te herlaai. Die batterye dryf ’n elektriese motor van 15 kW aan op die 2x4-agterwielaangedrewe Jolt-bakkie se agterewenaar, en dit kan 235 Nm wringkrag lewer. Die bakkie
kan ’n topspoed van 75 km/h bereik en tot 150 km ry voordat dit herlaai moet word. Dit kan ’n vrag van hoogstens 500 kg dra. Hierdie stil bakkie is perfek vir veiligheidspatrollies, vee- en wild-inspeksies, daaglikse plaaspendel en landskapsritte op ’n plaas of in ’n natuurreservaat.
Prys: Vanaf R402 500. Navrae: Jolt, 082 335 3970.
Met stywe brandstofpryse het die Suid-Afrikaanse
maatskappy Jolt hernubare-energietegnologie ingespan
om die stil, omgewingsvriendeliker en bekwame Jolt- bakkie te ontwikkel. Sy 48,6 kWh-batterybank het 7-10 uur nodig om vanaf ’n 220 V-wisselstroomtoevoer te
herlaai.
Die batterye dryf ’n elektriese motor van 15 kW aan
op die 2x4-agterwielaangedrewe Jolt-bakkie se agterewenaar, en dit kan 235 Nm wringkrag lewer. Die bakkie
kan ’n topspoed van 75 km/h bereik en tot 150 km ry voordat dit herlaai moet word.
Dit kan ’n vrag van hoogstens
500 kg dra. Hierdie stil bakkie is perfek vir veiligheids-patrollies, vee- en wild inspeksies, daaglikse plaaspendel
en landskapsritte op ’n plaas of in ’n natuurreservaat.
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.