AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Plukker doen vliegtuig se werk

'n Vindingryke boer span nou teen minimale koste 'n ou katoenplukker in om die werk van 'n vliegtuig in sy pampoenlande te doen.

Spuitwerk wat voorheen deur 'n vliegtuig gedoen is, word nou vinnig kafgedraf met 'n ou katoenplukker wat aangepas is om plaagdoders toe te dien. Benewens geld, spaar mnr. JP Kirchner, 'n groenteboer van Groblersdal, ook baie tyd en arbeid met sy ontwerp.

Met die katoenplukker, wat hy in 'n spuitmasjien vir plaagdoder omskep het, kan hy manalleen 30 ha op 'n dag kafdraf.

Was dit nie vir die katoenplukker nie, sou hy sy landerye met 'n vliegtuig moes bespuit.

Met die verandering aan die plukker was daar nie 'n plan om van te werk nie. Dit het dinkwerk, doen en oordoen gekos, maar ná twee maande was die spuitmasjien op die lande.

Mnr. Kirchner het die mandjie van die katoenplukker verwyder en 'n watertenk van 2 500 l in sy plek opgesit. Met die water kan hy 12 ha op 'n slag bespuit voordat hy weer die tenk moet volmaak.

Die spuitbalk — twee staalarms wat 'n kousbalkspuit in posisie hou — is die enigste items wat nie oorspronklik deel van die masjien was nie. Die arms se strekwydte is 18 m en word met die masjien se hidrouliese stelsel beheer. Die balke word hidroulies oopgevou en op en af gestel.

Die spuithoogte kan by die gewas aangepas word. Die balk kan van 0,5 m van die grond af tot 2 m verstel word. Dit beteken dat nie net groente nie, maar ook ander gewasse, soos mielies, daarmee gespuit kan word.

'n Verdere voordeel is dat dit nie nodig is om die arm toe te maak wanneer aan die einde van die akker gedraai word nie — dit word hidroulies oor die draad gelig en só kan die wenakker sommer in dieselfde proses bygekom word.

Die plukker se oorspronklike waaier word gebruik om wind vir die kousbalk te verskaf. Met die kousbalkeffek kan die gif tot onder die groenteplante se blare geblaas word.

  • Navrae: Mnr. Kirchner, Posbus 417, Groblersdal 0470; Tel. 013 262 2221, 082 509 0607 of 082 509 0602.

    28 November 2003

  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    heading
    description
    username
    Wys Kommentaar ()
    Smalls

    Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    18.17
    -0.5%
    Rand - Pond
    22.22
    -0.0%
    Rand - Euro
    19.59
    -0.0%
    Rand - Aus dollar
    12.09
    +0.0%
    Rand - Jen
    0.14
    -0.0%
    Platinum
    976.84
    0.0%
    Palladium
    1,415.66
    0.0%
    Goud
    1,978.67
    0.0%
    Silwer
    23.23
    0.0%
    Brent-ruolie
    74.99
    -1.2%
    Top-40
    69,181
    -1.3%
    Alle aandele
    74,695
    -1.2%
    Hulpbronne 10
    64,294
    -1.4%
    Industriële 25
    101,619
    -1.0%
    Finansiële 15
    15,178
    -1.6%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Wil jou lewe vereik
    Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
    Everyday is a good day
    Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot