AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Pomp water met water

Hier is 'n waterpomp wat goedkoop werk, want dit pomp water met water.

Hier is 'n waterpomp wat goedkoop werk, want dit pomp water

met water. Die waterpompe wat deur ZM Pompe van Johannesburg

van Brasili&euml ingevoer word, is ideaal vir veeboere of landbouers

met 'n klein stukkie besproeiingsgrond. Dit pomp die water met

behulp van 'n waterwiel.

Die pomp word by die waterbron geïnstalleer, soos 'n stroom of rivier,

waaruit water ook aangelê moet word om die waterwiel te laat draai. Deur 'n

straal water op die waterwiel se vinne te spuit, draai die wiel wat die pomp

aktiveer en, siedaar, dit pomp water.

Die suigkrag is doeltreffend tot so ver as 60m. Na gelang van die pomp

se grootte kan dit water 7 m hoog vertikaal pomp. As die water meer as 5 m

vertikaal gelig moet word, word 'n eenrigtingklep aangebring. Dit kan water

ook teen 'n skuinste tot 300m bokant die waterbron pomp en horisontaal tot

12 km ver. As die water meer as 70 m gelig moet word, moet 'n groter wiel

geïnstalleer word.

Mnr. Frikkie Combrink van ZM Pompe sê die waterwiel se draaitempo

word bepaal deur die posisie van die straal water wat die wiel aandryf. Die

ideale plek is dat die water van bo af op die waterwiel val. As dít onmoontlik

is, kan die straal water van regoor die wiel se middel af spuit of selfs op

grondvlak, maar dan draai die wiel stadiger; net 8 tot 12 omwentelings per

minuut. Die pompvermo&euml hang van die grootte van die pomp af. Die modelle

wissel van die ZM 44 MAXXI wat 4 000 liter tot 10 000 liter water per

dag pomp, tot die ZM95-model wat 40 000 liter tot 90 000 liter water per dag

kan pomp.

Die pomp kan selfs op 'n vlot in 'n rivier of waterstroom aangebring word.

Die vloei van die stroom laat die wiel draai om die water uit die stroom te

pomp.

  • Navrae: Mnr. Frikkie Combrink, tel. 073 070 8545 of e-pos frikkie@papersmith.co.za.

    Landbouweekblad, 1 Februarie 2008

  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    heading
    description
    username
    Wys Kommentaar ()
    Smalls

    Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    18.40
    +0.7%
    Rand - Pond
    22.52
    +0.6%
    Rand - Euro
    19.85
    +0.6%
    Rand - Aus dollar
    12.30
    +0.5%
    Rand - Jen
    0.14
    +0.8%
    Platinum
    990.38
    +1.9%
    Palladium
    1,427.32
    +1.5%
    Goud
    1,940.68
    +0.0%
    Silwer
    22.34
    -0.3%
    Brent-ruolie
    75.32
    +2.0%
    Top-40
    69,588
    +1.2%
    Alle aandele
    75,052
    +1.1%
    Hulpbronne 10
    65,468
    -0.3%
    Industriële 25
    101,386
    +1.6%
    Finansiële 15
    15,324
    +1.7%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Ek weet wat ek uit die lewe wil he
    Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
    Kom ons vat 'n Kans
    Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot