AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Pryse van landboumasjinerie trap water

Minder trekkers en stropers sal na verwagting vanjaar teenoor verlede jaar verkoop word.

Na die skerp prysstygings van landboumasjinerie oor die afgelope 18 maande lyk dit asof die prysverandering op ’n jaargrondslag op kort termyn stadig daal.

Dr. Jim Rankin, uitvoerende hoof van Agfacts, sê in Desember 2012 was die prysverandering op ’n jaargrondslag vir alle kategorieë landboumasjinerie (trekkers, stropers, hooi- en voermaaktoerusting asook werktuie) redelik laag met die gemiddelde algemene prysverandering wat met 3% gedaal het.

Die waardevermindering in die waarde van die rand gedurende 2013 en vroeg in 2014 het ’n nadelige uitwerking gehad op die prysveranderinge op 'n jaargrondslag. Sedertdien het die verandering op 'n jaargrondslag in die waarde van die rand versterk. Vir Junie 2014 word die prysverandering vir alle kategorieë landboumasjinerie as 21,4% aangegee terwyl dié syfer vir Julie 2014 op 18,3% staan, wat ’n afwaartse neiging van 3,0% aandui.

Die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie (Salma) se amptelike kleinhandelsverkooppsyfers vir April, Mei en Junie van nuwe trekkers en stropers in Suid-Afrika is nie beskikbaar nie. Volgens Agfacts se skatting is die 590 nuwe trekkers wat in Junie 2014 verkoop is, egter sowat 10,1% minder as die 656 eenhede wat in Junie 2013 van die hand gesit is.

In die drie maande tot Junie vanjaar het 95 nuwe stropers nuwe base gekry teenoor die 110 nuwe stropers wat in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar verkoop is. Hierdie syfers verteenwoordig ’n daling van 13,6% in stroperverkope vir die gegewe tydperk.

Volgens skatting sal tussen 6 800 en 7 200 nuwe trekkers (5% tot 10% minder as in 2013) en tussen 320 en 330 nuwe stropers (5% tot 10% minder as in 2013) in 2014 van die hand gesit word, sê Rankin.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot