AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Reg vir talle take

'n Meerdoelige waentjie van sterk metaalplaat is geskik vir 'n wye reeks take.

'n Meerdoelige waentjie van sterk metaalplaat is geskik vir 'n wye reeks take: Van vervoerwerk tot ploeg en skoffel en die regmaak van paaie.

Mnr. Judge van Heerden boer op die plaas Zwarte Jongensfontein in die omgewing van Blombos, Stilbaai, met dekriet. Toe hy 'n ligte werktuig, waarmee hy allerlei take kon uitvoer, nodig gehad het, het hy ná 'n bietjie dinkwerk en beplanning sy eie geprakseer.

Die werktuig word aan die trekker se driepuntstelsel gemonteer en kan binne drie minute aan- of afgehaak word. Van Heerden sê hy haak dit egter byna nooit af nie omdat dit so baie gebruik word.

Die wa het in die middel agter 'n wiel wat afgehaal kan word deur slegs 'n pen uit te trek. Die wiel word teruggesit wanneer 'n redelike vrag oor 'n langerige afstand vervoer moet word.

Wanneer sand of mis opgelaai moet word, word die wiel afgehaal. Deur agteruit te ry, word 'n vrag van tot een kubieke meter binne 'n paar sekondes opgeskep. Die trekkerbestuurder beheer die hoogte van die bak deur die driepunt. 'n Skraper met 'n hidrouliese silinder stoot die vrag binne sekondes af.

Dit duur slegs 'n paar minute om 'n padskraperlem met vier boute van gegalvaniseerde staal onderaan die werktuig vas te bout. Die effense hoek waarteen dit gemonteer word, skraap die grond na die kant. Die trekkerbestuurder kan die skraapdiepte van die lem met die driepunt beheer. Die lem kan ook grond gelyk maak.

Om slote te maak vir die plant van dekriet monteer Van Heerden ploeg- of skoffelskare onderaan die werktuig.

  • Navrae: Mnr. Judge van Heerden, tel. 082 787 5692.

    16 Julie 2004

  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    heading
    description
    username
    Wys Kommentaar ()
    Smalls

    Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    18.56
    -0.2%
    Rand - Pond
    22.67
    +0.3%
    Rand - Euro
    19.98
    -0.6%
    Rand - Aus dollar
    12.38
    +0.5%
    Rand - Jen
    0.14
    +0.7%
    Platinum
    972.21
    -1.2%
    Palladium
    1,397.84
    -1.3%
    Goud
    1,940.50
    -1.9%
    Silwer
    22.39
    -0.7%
    Brent-ruolie
    73.79
    +1.1%
    Top-40
    68,799
    0.0%
    Alle aandele
    74,271
    0.0%
    Hulpbronne 10
    65,660
    0.0%
    Industriële 25
    99,818
    0.0%
    Finansiële 15
    15,066
    0.0%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Leweslustig ,Geniet die lewe
    Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
    As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
    Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot