AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4420
31,00
SOYA
24 Mrt
-
8660
-256,00
SUNS
24 Mrt
-
8680
-175,00
WEAT
24 Mrt
-
6346,4
27,40
WMAZ
24 Mrt
-
3821
34,00
YMAZ
24 Mrt
-
4006
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

SA se trekkervloot groei

Suid-Afrika het nog nie voorheen soveel "jong bloed" van trekkers wat vyf jaar en jonger is, in sy trekkervloot gehad as verlede jaar nie.

Die grootte van die plaaslike trekkervloot (die aantal trekkers in Suid-Afrika jonger as 20 jaar) het die afgelope twee jaar merkbaar verhoog nadat dit die afgelope vier jaar redelik stabiel was.

Dr. Jim Rankin van Agfacts skryf in die Februarie-uitgawe van die Agfacts-nuusbrief die grootte van die totale trekkervloot in Suid-Afrika was verlede jaar 67 669 trekkers. Dit is merkbaar meer as die 62 400 tot 63 500 van die afgelope vier jaar.

Die 67 669 eenhede van 2008 is sowat 40% van die grootte van die trekkervloot van 169 700 eenhede in 1988, twee dekades gelede.

Volgens Rankin was die grootte van die trekkervloot 15 jaar gelede (1993) sowat 121 000 eenhede.

Sowat 42 100 eenhede is nou tien jaar en jonger, maar steek af teen die 91 700 eenhede van twee dekades gelede. Die laagste vlak wat trekkers in dié ouderdomsgroep behaal het, was die 35 600 eenhede van 2001.

Rankin sê die verhouding van eenhede in die vloot wat jonger as 10 jaar is, het van 54% in 1988 gedaal tot 35,8% in 1993, maar daarna mooi toegeneem tot 62% verlede jaar.

Die goeie nuus is dat die aantal eenhede wat jonger as vyf jaar is (27 300 in 2008) sowat 40% van die trekkervloot uitmaak. Dit is die hoogste persentasie die afgelope 20 jaar.

Rankin sê die grootte van die trekkerwerf het gestabiliseer en die afgelope jare toegeneem. Om die grootte van dié werf te volhou, sal 4 000 tot 5 000 nuwe eenhede per jaar verkopp moet word.

  • Besoek dr. Rankin se webwerf www.agfacts.co.za vir die jongste trekkerpryse.

    10 Februarie 2009

  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    heading
    description
    username
    Wys Kommentaar ()
    Smalls

    Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    18.21
    -0.7%
    Rand - Pond
    22.29
    -0.3%
    Rand - Euro
    19.63
    -0.1%
    Rand - Aus dollar
    12.14
    -0.4%
    Rand - Jen
    0.14
    -1.2%
    Platinum
    981.19
    -0.4%
    Palladium
    1,411.09
    -0.8%
    Goud
    1,982.55
    -0.6%
    Silwer
    23.05
    -0.2%
    Brent-ruolie
    75.91
    -1.0%
    Top-40
    69,127
    -1.3%
    Alle aandele
    74,609
    -1.3%
    Hulpbronne 10
    63,520
    -2.6%
    Industriële 25
    101,920
    -0.7%
    Finansiële 15
    15,225
    -1.3%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Maatjie vir n praat Jim
    Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
    Introvert tot ek gemaklik is. Omgee mens. Onafhanklik en soek my beste maat.
    Ek is netjies op myself en my huis. Ek het n passie vir DIY. dit hou my besig. Ek hou van dans, braai en kuier maar ook om te ontspan voor die tv. Ek geniet kuns markte en...
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot