
Promosie-video:
PRIMA™ is die presisieboerdery-diensaanbieding van Farmsecure Agri Science en kombineer die kennis van die grootste landboudeskundige-span in Afrika met voorloper landbou-tegnologie.
Besoek die Farmsecure Agri Science-manne by Nampo stalletjie 33 om uit te vind hoe u plaas se volle landboupotensiaal benut kan word.
Kyk na 'n video oor hierdie unieke diens, of besoek ook Farmsecure se webwerf by www.farmsecure.co.za