Die hidrouliese sleepskraper van 3,6 m is op vanjaar se Nampo-oesdag bekend gestel. V
olgens die vervaardiger is meer as 30 reeds verkoop. Die skraper het ’n 55 grade-hoekverstelling en weeg 2 400 kg.
’n Voertuig – minimum van 80 kW – met vierwielaandrywing is nodig om die skraper te sleep.