AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Splinternuwe watertegnologie by Nampo Kaap te sien

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die voorkant van RotoSaver-watertenks is soos ’n betonmuur afgewerk om by ’n geboude muur te pas. Hulle staan ook plat teen ’n muur. Die doelwit is om die tenks esteties te laat vertoon in enige tuin. Elke tenk hou 2 000 liter water en is in verskillende kleure beskikbaar. Prys: R7 850. Navrae: Roto Tank, Stikland; mnr. Manie Geldenhuys, 082 956 7668.
Die voorkant van RotoSaver-watertenks is soos ’n betonmuur afgewerk om by ’n geboude muur te pas. Hulle staan ook plat teen ’n muur. Die doelwit is om die tenks esteties te laat vertoon in enige tuin. Elke tenk hou 2 000 liter water en is in verskillende kleure beskikbaar. Prys: R7 850. Navrae: Roto Tank, Stikland; mnr. Manie Geldenhuys, 082 956 7668.

Nuwe besproeiingstoerusting het vanjaar heelwat aandag op Nampo Kaap getrek. Ook die kwota nuwe watertenks, drinktrôe en herwinningshouers het belangstelling gelok. Pryse sluit BTW in.

Die Husqvarna W50P-waterpomp kan tot 26 m3 water per uur pomp en kan water tot ’n hoogte van 30 m lig. Dit word aangedryf deur ’n vierslag-Husqvarna-petrolenjin. Die W50P is deel van ’n reeks pompe — die W40-, W50-, W80- en W100-model. Prys: Die W50P (foto) kos R3 529. Navrae: Husqvarna, Pietermaritzburg; mnr. Shaun Jones, 084 514 7632.
Hierdie nuwe tipe watertrog is geskik vir vee- sowel as wildsuipings. Sy kapasiteit is 2 000 liter en die watervlak word gereguleer deur ’n vlotterklep. Dit is maklik verskuifbaar en bestand teen die son se ultravioletstrale. Prys: R8 050. Navrae: Mnr. Manie Geldenhuys, 082 956 7668.
Die Solid-mengtenk van 30 liter kan aan feitlik enige spuit met pype gekoppel word. Chemiese middels word in die mengtenk gegooi, wat daarvandaan deur die pypkoppe- lings in die spuit se hooftenk teen ’n voorafbepaalde tempo ventories ingetrek word en met die spuitstof vermeng. Prys: R11 385. Navrae: Solid Spuittoerusting, Oudtshoorn; mnr. Dries van der Merwe, 073 160 5432.
Herwinning is vandag ’n gonswoord, en ver- skillende houers vir grootmaatherwinning (agter) en herwinning op ‘n kleiner skaal is vertoon. Elke houer is in vier kompartemente verdeel vir verskillende tipes materiaal, soos glas en plastiek. Prys: R11 500 (grootmaathouers vir fabrieke, plaaspakhuise en munisipaliteite), R2 900 (model vir huishoudelike gebruik). Navrae: Roto Tank, Stikland; mnr. Manie Geldenhuys, 082 956 7668.
Agrico van Bellville het sy outomatiese Azud Helix-hoëdrukfilterbank vertoon waarmee water vir landboubesproeiing en nywerheidsdoeleiendes gesuiwer word. Dit funksioneer volgens drukverskille tussen inkomende en uitgaande water. As die ver- skil meer as 50 kPa is, begin dit outomaties die water suiwer. Die stelsel het drie filters, maar dit kan tot tien vermeerder word. Die drie filters kan tussen 45-70 m3 per uur suiwer. Kunsmisryke water kan ook deurvloei omdat die stelsel bestand is teen korrosie. Prys: R62 330. Navrae: Mnr. Ivan du Plooy, 083 455 5423.
Die Rotrix Hosemaster van 50 m (regs op die foto) en 100 m (links) is mobiele besproeiingstelsels wat ideaal is vir kleinskaalse besproeiing. Dit kan water teen ’n drukking van 300 kPa in ’n radius van 25 m spuit. Die rame is van gegalvaniseerde yster gemaak. Prys: R25 300 (50 m-stelsel) of R33 350 (100 m). Navrae: Rotrix Africa, Worcester; mnr. Jasper Hewitt, 082 773 7544.
Die elektro-magnetiese iPerl- watervloeimeter het geen mega- niese weerstand of bewegende dele nie en is dus uiters duur- saam met ’n gebruikstyd van minstens 15 jaar. Die meter meet watertoevloeitempo en -volume en is in groottes van 15 mm tot 40 mm (foto) beskikbaar. Dit is nuwe Duitse tegnologie wat ideaal is waar watervloei baie akkuraat gemeet moet word in die landbou en deur munisipaliteite. Prys: R4 025 (40 mm). Navrae: Sensus, Johannesburg; mnr. Craig Verzmoter, 083 444 4412.
Die JoJo 5 000 liter- watertenk se uniekheid lê daarin dat die inlaat- en oorvloeiklep hoër aan- gebring is om die houver- moë van die tenk met 200 liter te verhoog tot 5 200 liter. Verder is die tenks nou in ’n nuwe kleur, Cloudy Grey (foto), beskikbaar. Die tenk is deel van die JoJo-tenk-reeks van 2 000 liter tot 5 000 liter. Almal hou nou 200 liter ekstra danksy die nuwe oorvloeiklepstelsel. Prys: R5 000 (5 000 liter). Navrae: JoJo Tenks, Paarl; mnr. Henri Conradie, 082 776 6649.
Die Irri Rain-spilpuntstelsel verskil van standaardstelsels deurdat alle watervloei in plastiekpype pleks van staalpype plaasvind, wat korrosie uitskakel. Die stelsel werk met lae druk van 80 kPa en kan met sonkrag sowel as Eskomkrag aangedryf word (drie 170 W-sonpanele kan dit aandryf). Die spuitkoppe het almal dieselfde leweringsvermoë en wissel nie soos by die meeste ander stelsels nie. Die stelsel het ’n wisselspoeddrywer wat selfs vanaf ’n slimfoon oor ’n groot afstand beheer kan word. Prys: R126 500 (2,3 ha-eenheid). Navrae: Spilhaus Irrigation, Kaapstad; mnr. Hylton Frost, 082 896 1390.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.5%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,662.50
+0.1%
Silwer
19.20
+0.9%
Palladium
2,166.73
+0.0%
Platinum
867.03
+0.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot