AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4406
17,00
SOYA
24 Mrt
-
8140
-83,00
SUNS
24 Mrt
-
8680
-175,00
WEAT
24 Mrt
-
6365
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3821
34,00
YMAZ
24 Mrt
-
4001
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Stort warm

'n Unieke, dog eenvoudige waterverwarmer, bekend as die Blitzwaterverwarmer, is deur mnr. Coen Marais van Masakhane-ondernemings in Somerset-Wes ontwikkel.

'n Unieke, dog eenvoudige waterverwarmer, bekend as die Blitzwaterverwarmer,

is deur mnr. Coen Marais van Masakhane-ondernemings in Somerset-Wes ontwikkel.

Met dié waterverwarmer kan een persoon elke dag vir 'n maand lank stort teen 'n minimale elektriese kragverbruik wat minder as R1,40 per maand beloop. Dit is ideaal waar werkers vinnig na werk wil stort, of selfs vir kampeerders. Daar moet net water onder druk en elektriese krag beskikbaar wees.

Marais sê dié toestel bestaan uit die dop van 'n gewone polivinielchloriedpyp (PVCpyp) van 400 mm lank en 'n deursnee van 80 mm. Die twee openinge aan weerskante is elk met 'n prop van PVC geseël. Water

word verskaf met 'n tuinslang wat gekoppel is aan 'nkraan. Die inkomende watertoevoer word met 'n kraan by die toestel vir hitte gereguleer. Die watertoevoer moet minstes 100 kPa wees. Binne-in die PVCpyp is 'n element van 3 kW in 'n koperomhulsel, wat aan 'n gewone 220 volt kragprop gekoppel is en met 'n skakelaar aan en

af geskakel word. Die element is bedek met isolasiemateriaalwat voorkomdat die PVCpyp-

omhulsel nie te warmword nie.

Nadat die water verby die element gevloei en verhit is, word dit deur middel van 'n plastiekpyp van sowat driemeter lank en wat 'n spesiale spuitkop aan die einde het, uitgespuit waarmee 'n persoon kan stort.

Die spuitkop versprei die water egalig.

Min water is nodig onder druk. Omdat krag-energie se omskakeling in hitte 'n verskil van 14,3°C aan een liter water per minuut maak, kan die 3 kW elke minuut een liter vanaf 0°C tot sowat 42°C verhit - wat

selfs in koue weer warm genoeg is.

Marais sê die water verhit binne agt sekondes en die hitte waarteen gestort word,

word gereguleer met die toevoerkraan by die toestel. Hoe groter oop dit is, hoe meer water vloei deur en hoe koeler is die water en andersom. Hy het bereken dat as 'n mens twee minute lank op 'n dag stort, beloop die

koste sowat 4,6c per dag, oftewel 2,3c per minuut - bereken teen plaaslike kragpryse (kategorie 2). As die som verder gemaak word, kan een mens wat twee minute per dag stort, elke dag van die maand stort en

die elektriese koste daaraan sal sowat R1,40 beloop.

Die stort kan natuurlik ook aaneenlopend gebruik word as 'n hele klomp mense na mekaar wil stort teen 'n koste van 2,3c/ minuut. Die pyp met die spuitkop aan, is spesiaal so lank dat 'n mens selfs op 'n stoel

kan sit en stort.Die toestel kan teen 'n muur of aan 'n boom gehang of plat op die grond geplaas word.

Marais sê hy gebruik al sy eerste protomodel sewe jaar lank sonder enige probleme.

Wat dit so uniekmaak, is dat die toestel met net een skakelaar werk en feitlik onderhoudsvry is. Hy het reeds die toestel gepatenteer, en bemark dit teen R560 plus BTW.

  • Navrae: Mnr. Coen Marais, tel./faks 021 851 2700.

    Landbouweekblad, 26 Oktober 2007

  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    heading
    description
    username
    Wys Kommentaar ()
    Smalls

    Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    18.18
    -0.5%
    Rand - Pond
    22.27
    -0.2%
    Rand - Euro
    19.63
    -0.1%
    Rand - Aus dollar
    12.13
    -0.3%
    Rand - Jen
    0.14
    -1.0%
    Platinum
    984.67
    -0.0%
    Palladium
    1,408.81
    -1.0%
    Goud
    1,991.69
    -0.1%
    Silwer
    23.20
    +0.4%
    Brent-ruolie
    75.91
    -1.0%
    Top-40
    69,294
    -1.1%
    Alle aandele
    74,773
    -1.1%
    Hulpbronne 10
    64,105
    -1.7%
    Industriële 25
    101,913
    -0.7%
    Finansiële 15
    15,219
    -1.3%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
    Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
    Waarna soek jy
    Hoekom is mense hier en kan aanlyn vir jou die antwoord wees Kom ons kyk, en nou kan mense in die boere taal gesels
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot