AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00

Trekkerfees vier geskiedenis

Voertuie uit toeka se dae sal tydens die veteraantrekkerfees op Vaalwater te sien wees.

'n Klompie boere van Vaalwater in Limpopo, wat veteraantrekkers, -voertuie en oudhede versamel, kom vir die afgelope drie jaar bymekaar om hul toerusting saam ten toon te stal. Verlede jaar het bykans 900 mense na dié trekkers, mikro-karre, enjins, huishoudelike items en ploegdemonstrasies kom kyk. 


Tydens die fees gaan daar 'n optog deur die dorp gehou word waaraan al die werkende ou voertuie gaan deelneem.  'n Boereorkes sal besoekers vermaak en klein kinders kan in 'n dierekampie plaasdiere voer.  Vir die dames sal daar kunsklasse aangebied word. 


Die fees word op 7 en 8 Augustus by Vaalwater-rivieroord, 2 km buite die dorp, aangebied. Mnr. Jan Botha, die eienaar van die plaas, is self 'n trekkerversamelaar.  Die toegangsfooi is R30 en  dié geld sal gebruik word om 'n museum op die plaas in te rig waar versamelaars hul oudhede kan berg en besoekers regoor die jaar daarna kan kom kyk.


Vir meer inligting bel me. Eugene Botha by 084 304 5415 of eugene_botha@msn.com, me. Marie Botha by 082 929 4850, of mnr. Attie Louwrens by 083 236 4387 of ajlouwrens@telkomsa.net.


22 Julie 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
+0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot