AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Trekkers waai soos soetkoek

Trekker- en stroperverkope het in April die hoogte in geskiet, hoofsaaklik weens goeie oesvooruitsigte en die bedreiging van 'n stygende rentekoers.

Die verkope van landboumasjinerie in April weerspieël die baie sterk vraag na nuwe toerusting in die bedryf, sê mnr. Charles Van Niekerk, voorsitter van die SA Landboumasjinerie-assosiasie.

Trekkerverkope vir April in die Suid-Afrikaanse mark, sonder uitvoerverkope, was 660 eenhede. Dit is meer as dubbel die 288 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope byna 68% hoër as verkope vir dieselfde tydperk verlede jaar. Stroperverkope vir die jaar tot dusver is meer as dubbel verkope vir die eerste vier maande verlede jaar. Balerverkope is ook aansienlik hoër as wat dit verlede jaar was.

Volgens Van Niekerk is daar twee belangrike redes vir die huidige sterk vraag na toerusting. Eerstens kon boere op grond van die goeie vooruitsigte vir somergewasse ten opsigte van verwagte produksie en heersende goeie pryse, bekostig om toerusting te koop.

Tweedens het baie boere weens die beduidende gevaar van aansienlike prysverhogings wat volg op die rand wat verswak, besluite oor aankope vervroeg.

Sentiment in die mark is steeds positief en weeg swaarder as die negatiewe aspekte, soos hoër insetkoste en die moontlikheid van rentekoersverhogings. Die mark sal waarskynlik oor die volgende paar maande konsolideer wanneer die invloed van hoër pryse vir toerusting gevoel word, aldus Van Niekerk.

8 Mei 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.42
+0.6%
Rand - Pond
22.58
+0.3%
Rand - Euro
19.86
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.31
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
986.63
+1.5%
Palladium
1,404.92
-0.1%
Goud
1,940.16
-0.0%
Silwer
22.34
-0.3%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,617
+1.2%
Alle aandele
75,079
+1.1%
Hulpbronne 10
65,349
-0.5%
Industriële 25
101,443
+1.6%
Finansiële 15
15,365
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot