AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Trekkerverkope effens meer

Sowat 15% meer trekkers is in Augustus as in Julie verkoop, aldus die voorsitter van die SA Landboumasjinerie-assosiasie.

Trekkerverkope vir Augustus in die Suid-Afrikaanse mark, sonder uitvoerverkope, was 504 eenhede. Dit is 15% meer as die 437 eenhede wat in Augustus verlede jaar verkoop is. Verkope vir die jaar tot dusver is egter steeds 10% laer as wat dit was vir die eerste agt maande verlede jaar.

Mnr. Chris van Niekerk, voorsitter van die SA Landboumasjinerie-assosiasie, sê stroperverkope vir die maand was hoër as wat dit vir dieselfde maand verlede jaar was, maar is steeds byna 22% laer as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Balerverkope vir die jaar tot dusver is byna 12% laer as verlede jaar.

Oor die algeheel is daar algemene optimisme in die bedryf. Oespryse bly goed en vooruitsigte vir die komende somerplantseisoen lyk ook goed. Boere kyk vanjaar daarna om meer aan te plant, veral mielies en hoop dat lentereën vroeg sal val.

5 September 2007

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.42
+0.6%
Rand - Pond
22.58
+0.3%
Rand - Euro
19.86
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.31
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
986.63
+1.5%
Palladium
1,404.92
-0.1%
Goud
1,940.16
-0.0%
Silwer
22.34
-0.3%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,617
+1.2%
Alle aandele
75,079
+1.1%
Hulpbronne 10
65,349
-0.5%
Industriële 25
101,443
+1.6%
Finansiële 15
15,365
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot