AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

Trekkerverkope erg geknou

Altesaam 32% minder trekkers is in Julie verkoop as in dieselfde maand verlede jaar. Die SA Landboumasjinerie-assosiasie meen verkope van landboumasjinerie sal vanjaar baie laer as verlede jaar wees.

Faktore soos banke se traagheid om kapitaaltoerusting te finansier, moontlike kopers se benadering van wag en sien en die sterk rand wat oespryse afdwing, word as redes aangevoer vir verlede maand se dramatiese afname in trekker- en stroperverkope.


In Julie verlede jaar is 666 trekkers verkoop vergeleke met verlede maand se 450. Dit is ’n daling van 32 % terwyl 51 % minder stropers verkoop is. In Julie verlede jaar is 37 stropers verkoop en in dieselfde maand vanjaar net 18. Op ’n jaar-tot-jaar-grondslag het trekkerverkope met 23,2 % afgeneem en is 7,2 % minder stropers verkoop.


Hoewel boere nou die somergraanoes afgehandel het en gewoonlik in dié stadium oor die koop van nuwe masjinerie besluit, is die verwagting dat die verkope van landboumasjinerie vir die res van die jaar laag sal wees. Talle boere het tydens verlede jaar se gunstige toestande nuwe toerusting aangeskaf.


6 Augustus 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
-2.2%
Rand - Pond
21.04
-0.7%
Rand - Euro
18.86
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
973.15
-5.1%
Palladium
1,622.22
-2.9%
Goud
1,864.87
-2.5%
Silwer
22.38
-4.6%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot