AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10004,4
-111,60
CORN
20 Mrt
-
4570
-39,00
SOYA
20 Mrt
-
8525
-83,00
SUNS
20 Mrt
-
9405
-233,00
WEAT
20 Mrt
-
6610
-29,00
WMAZ
20 Mrt
-
4040
-23,00
YMAZ
20 Mrt
-
4209
8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Trekkerverkope steeds hoog

Hoër insetkoste en die skadu van hoër rentekoerse kon nog nie die oplewing op die plaaslike trekkermark demp nie.

Hoër insetkoste en die skadu van hoër rentekoerse het nog nie 'n ongunstige invloed op die plaaslike trekkermark gehad nie.

Mnr. Charles Van Niekerk, voorsitter van die SA Landboumasjinerie-assosiasie, sê verkope van landboumasjinerie in Mei weerspieël die volgehoue sterk vraag na nuwe toerusting in die bedryf.

Trekkerverkope in die Suid-Afrikaanse mark, sonder uitvoerverkope, was 471 eenhede. Dit is meer as 32% meer as die 356 eenhede wat verlede Mei verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope byna 60% hoër as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.

Stroperverkope is besonder sterk, omdat dié toerusting nodig is om die huidige goeie stand van mielies te oes. Balerverkope was laer in Mei as wat dit verlede Mei was, maar is steeds 50 % hoër vir die jaar tot dusver.

Volgens Van Niekerk is sentiment in die mark steeds positief en dit weeg swaarder as die negatiewe aspekte soos hoër insetkoste en die moontlikheid van hoër rentekoerse. Boere besef dat dit noodsaaklik is om steeds die gewasse wat nodig is vir Suid-Afrika te produseer. Die huidige aankope van landboumasjinerie sal hulle in staat stel om presies dit te doen.

5 Junie 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.53
-0.6%
Rand - Pond
22.59
-1.0%
Rand - Euro
19.75
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.36
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Platinum
971.12
+0.3%
Palladium
1,405.20
-0.5%
Goud
1,987.01
-0.1%
Silwer
22.53
-0.3%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,841
+1.3%
Alle aandele
73,289
+1.1%
Hulpbronne 10
65,019
+3.4%
Industriële 25
98,287
+1.3%
Finansiële 15
14,851
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot