AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Trekkerverkope traag

Ná effe trae verkope in Oktober, is trekkerverkope vanjaar sowat 9% laer as in die oorreenstemmende tyd verlede jaar.

Trekkerverkope in die Suid-Afrikaanse mark vir Oktober was 766 eenhede. Dit is ongeveer 6% hoër as die 721 eenhede wat in Oktober verlede jaar verkoop is, sê mnr. Charles van Niekerk, voorsitter van die SA Landboumasjinerie-assosiasie, in 'n nuusverklaring.

Trekkerverkope vir die jaar tot dusver is byna 9% laer as vir die eerste tien maande verlede jaar. Stroperverkope vir die maand het skerp gestyg vergeleke met verlede jaar en is nou marginaal laer as verlede jaar vir die jaar tot dusver. Balerverkope vir die jaar tot dusver is ongeveer 9% laer as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.

Ná die moeilike beginmaande van die jaar, toe boere met somer- en wintergewasse gely het onder die negatiewe gevolge van die warm, droë einde van die somerreënseisoen, lyk vooruitsigte nou heelwat beter. Die vroeë lentereën sal die grootste deel van die koring-oes dra en het boere wat somergewasse aanplant in staat gestel om te begin met voorbereiding vir die komende seisoen. Aanplanting van somergewasse, veral geelmielies, sal waarskynlik skerp styg vergeleke met verlede jaar. Oespryse het redelik bestendig gebly, ten spyte van die rand wat onlangs verstewig het.

'n Verdere bemoedigende aspek van die mark is dat groter trekkers, wat gewoonlik deur mielieboere aangekoop word, nou goed verkoop. Boere toon ook belangstelling in die aankoop van trekkers vir 2008. Hooimasjinerie behoort in die volgende paar maande goed te verkoop en stroperverkope behoort lewendig te bly weens die goeie oesvooruitsigte.

6 November 2007

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
22.02
+0.3%
Rand - Euro
19.35
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
984.08
+0.3%
Palladium
1,495.50
+1.2%
Goud
1,980.25
-0.0%
Silwer
23.90
-0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,630
-0.7%
Alle aandele
76,251
-0.6%
Hulpbronne 10
66,623
-1.3%
Industriële 25
102,886
-0.3%
Finansiële 15
15,557
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot