Veteraantrekker-entoesiaste van die Swartland trek Saterdag, 19 Julie, saam op die plaas Welgemeen buite Malmesbury.
Meer as 50 trekkers met ploeë sal na verwagting opdaag, en 'n fees soos min wag op besoekers.
Welgemeen is op die R302 tussen Malmesbury en Klipheuwel geleë.
18 Julie 2008