AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Vier die bakkie op Nampopark

Vier die belangrike rol wat die immer-betroubare bakkie in die landbou speel vanjaar vir die eerste keer op Nampopark.

Die belangrike rol wat die immer-betroubare bakkie in die landbou speel word vanjaar met brullende enjins op Nampopark buite Bothaville gevier. Die organiseerders van Senwes en OFM se eerste bakkiedag, wat in samewerking met Graan SA aangebied word, bakkie-eienaars om op 20 Maart hul staal te kom wys.


Sowat 3 500 besoekers word verwag, en hulle gaan na verwagting met windmakerige, veteraan-, werkesel-, kosbare en staatmaker-bakkies opdaag. Daar is selfs voosiening gemaak vir spesiale parkeerplekke vir bakkies.


Motors en hul eienaars is natuurlik ook welkom.


Vermaak en uitstallings

Volgens Graan SA is die dag ‘n eerste vir Suid-Afrika se sentrale gebiede. Verskeie uitstallings sal te sien wees, asook bakkie- en 4x4-tentoonstellings. Me. Elizabeth Lesley, Checkers se boereworskampioen, sal ook teenwoordig wees en besoekers sal haar boerewors kan proe.


Senwes, hoofborg van die bakkiedag, sal ook verskeie buitelugtoerusting en -produkte asook vuurwapens ten toon stel. Vermaak en musiek sal deur kunstenaars Thabo Hlongwane, Chris Chameleon, Dozi, Theuns Jordaan en Gerhard Steyn verskaf word.


OFM, mediaborg, se buite-uitsendingseenheid gaan ook by Nampopark te sien wees. Rian van Heerden en Tim Thabethe, twee van die radiostasie se omroepers, sal as seremoniemeesters optree. 


Toegang is R80 per persoon, maar kinders onder 12 jaar kry gratis toegang. Kaartjies is beskikbaar by verskeie Senwes Villages in die streek. 


11 Maart 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Let go and let God
Eks uniek met ñ twist😊. haat konflik en jaloesie. I'm a born again son of God🙌 soek vrede. geduld. en ek haat leuens
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot