AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Vierwielfiets self gebou

'n Afgeleefde Ford Fairlane en 'n ou motorfiets is saam in 'n nuttige plaaswerktuig omskep.

'n Afgeleefde Ford Fairlane en 'n ou motorfiets wat in onbruik geraak het, het dié boer geïnspireer om 'n nuttige plaaswerktuig te bou wat 'n paar ander manne met 'n seer hart begeer.

Die ou Ford Fairlane het êrens in 'n skuur gestaan — een van daardie goed wat 'n mens nie weet waarom jy dit bêre nie, maar ook nie kans sien om dit weg te gooi nie. Die 750 cm3-padfiets was piekfyn, maar is selde gebruik.

Op 'n dag het die gedagte ontstaan om dié twee in 'n meer bruikbare plaaswerktuig te kombineer, vertel mnr. Tonie Stols van Mooiplaas, Delareyville.

Sowat 20 dae later — waarvan die meeste kopkraptyd was — kon hy die eerste toetsdraaie op die werf maak met 'n spoggerige vierwielmotorfiets.

Van die Ford is die ewenaar en voorveerstelsel met stuurmeganisme in 'n nuwe onderstel verenig. Hierdie kombinasie het die adrenalien laat koers kry, want dit sou die eerste vierwielmotorfiets wees waarvan die sporing perfek by sanderige plaaspaadjies aangepas is.

Volgens Stols was die aandrywing ietwat van 'n probleem omdat die motorfiets kettingaandrywing het. Die ratkas van 'n swaardiens-voerkerwer wat ook daar rondgelê het, was die antwoord om die kettingaandrywing aan die een kant in die rigting van die dryfas te verander.

Dié fiets stuur miskien bietjie swaarder as 'n gewone vierwielfiets, maar dit het 'n kleiner draaisirkel as 'n gewone voertuig. 'n Elektriese waaier is vóór die lugverkoelde enjin gemonteer vir gebruik wanneer daar byvoorbeeld stadig op 'n wenakker gery word. Die fiets het 'n topsnelheid van 80 km/h met baie krag en die laairuim kan maklik 300 kg kunsmis hou.

Die enigste uitgawe verbonde aan die maak van die vierwielfiets was twee velle staalplaat vir die laaibak en twee agterligte, wat in totaal sowat R1 200 beloop het.

  • Navrae: Mnr. Tonie Stols, Posbus 213, Delareyville 2770, of sel 082 773 3825.

    23 Januarie 2004

  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    heading
    description
    username
    Wys Kommentaar ()
    Smalls

    Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    18.17
    -0.5%
    Rand - Pond
    22.22
    -0.0%
    Rand - Euro
    19.59
    -0.0%
    Rand - Aus dollar
    12.09
    +0.0%
    Rand - Jen
    0.14
    -0.0%
    Platinum
    976.84
    0.0%
    Palladium
    1,415.66
    0.0%
    Goud
    1,978.67
    0.0%
    Silwer
    23.23
    0.0%
    Brent-ruolie
    74.99
    -1.2%
    Top-40
    69,181
    -1.3%
    Alle aandele
    74,695
    -1.2%
    Hulpbronne 10
    64,294
    -1.4%
    Industriële 25
    101,619
    -1.0%
    Finansiële 15
    15,178
    -1.6%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Wil jou lewe vereik
    Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
    Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
    Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot