AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Voertuigbedryf kort belegging

Die wêreld se voertuigvervaardigers sal oor die volgende vyf jaar groot beleggings moet aangaan om aan die internasionale vraag te voldoen.

Afgesien van die huidige resessie wat knyp, lyk dit al asof die wêreld se voertuigvervaardigers oor die volgende vyf jaar groot beleggings sal moet aangaan om aan die internasionale verbruikersvraag na brandstofdoeltreffende èn bekostigbare voertuie te voldoen.

Hoewel loshande die meeste sakelui in die wêreld se voertuigvervaardigingsektor baie onseker is of hulle besighede winsgewend sal wees, dui 'n peiling deur KPMG International aan dat die meeste van hulle glo dat dringende veranderinge aan toekomstige voertuie noodsaaklik is.

In dié peiling, wat in September en Oktober verlede jaar gedoen is, is onderhoude gevoer met 200 hoofde in die voertuigbedryf in Kanada, die Verenigde State van Amerika (VSA), die Verenigde Koninkryk (VK), Frankryk, Duitsland, Swede, Indië, China, Suid-Korea, Japan, Thailand, Brasilië, Mexiko, Spanje, Pole, Slowakye, Rusland, die Tseggiese Republiek, Italië, Switserland, Suid-Afrika en Australië.

Uit dié peiling, wat reeds jaarliks sedert 1999 gedoen word, blyk dit dat slegs 15% van die sakelui verwag dat hul winste vanjaar sal toeneem, 24% verwag 'n daling, terwyl 46% aangedui het dat winste heeltemal té wisselvallig is om 'n voorspelling te waag.

"Dit is 'n duidelike aanwyser dat die motorbedryf 'n krisis ervaar en 85% van sakelui is nie seker dat hulle wél winsgewend sal wees nie. En dit is baie waarskynlik dat die situasie in die eerste paar maande van vanjaar verder kon verswak het," het Gavin Maile, die Afrika-voorsitter van KPMG se voertuig-afdeling gesê.

25 Maart 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot