AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Voertuigverkope steeds stram

In Februarie is 32 566 nuwe voertuie in Suid-Afrika afgelewer, wat 35,6% minder is as in dieselfde maand verlede jaar.

Die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers van Suid-Afrika (Naamsa) sê dié verkoopsyfer weerspieël die voortgesette druk op die nasionale voertuigmark. Van die 32 566 voertuie wat in Februarie nuwe eienaars gekry het, was 20 406 passasiersvoertuie, 10 118 ligte handelsvoertuie, 898 mediumswaar handelsvoertuie en 1 144 swaar vragmotors en busse.

Terselfdertyd het die uitvoer van voertuie uit Suid-Afrika na bestemmings in die buiteland met 27,5% afgeneem teenoor Februarie verlede jaar. Dr. Johan van Zyl, president en uitvoerende hoof van Toyota Suid-Afrika, reken die afname in voertuigverkope in Suid-Afrika stem nou feitlik ooreen met die globale neigings in die bedryf.

"Hoewel ons bank- en kredietstelsel tot dusver meer veerkrag getoon het as dié van die ontwikkelde ekonomieë van die wëreld, is ons duidelik nie immuun teen die impak van die ineenstorting van daardie ekonomieë nie." Volgens mnr. Brand Pretorius, voorsitter van McCarthy Motor Holdings, dui hierdie statistiek daarop dat die voertuigmark nog nie heeltemal sy laagtepunt bereik het nie omdat ongunstige verkoopsneigings steeds in die voorgrond is.

"Die belangrikste bydraende faktore vir hierdie uiterse lae verkope is al die segmente is eerstens die negatiewe makro-ekonomiese omgewing en tweedens 'n aantal verswarende plaaslike faktore. Dit sluit in onsekerheid in die opbou tot die algemene verkiesing, 'n krimpende ekonomie en lae sake- en verbruikersvertroue," sê Pretorius.

4 Maart 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
+1.0%
Rand - Pond
22.31
+0.6%
Rand - Euro
19.72
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
990.76
+0.6%
Palladium
1,440.39
-0.2%
Goud
1,982.65
+0.7%
Silwer
23.08
+0.5%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,973
+0.3%
Alle aandele
75,488
+0.3%
Hulpbronne 10
65,039
-1.1%
Industriële 25
102,482
+0.8%
Finansiële 15
15,432
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot