AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Voertuigverkope sywaarts?

Suid-Afrika se voertuigverkoopsyfers vir Maart is baie laer as vir dieselfde maand verlede jaar, maar daar is aanduidings dat die afplatting sywaarts beweeg.

Suid-Afrika se voertuigverkoopsyfers vir Maart is weereens aansienlik laer as vir dieselfde maand verlede jaar, maar daar is tóg aanduidings dat die afplatting besig is om sywaarts te beweeg.

Die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers van Suid-Afrika (NAAMSA) sê 36 331 nuwe voertuie is in Maart van die hand gesit waarvan die oorgrote meerderheid passasiersvoertuie was, naamlik 23 363. Altesame 11 315 was ligte handelsvoertuie terwyl 672 medium handelsvoertuie en 1 006 swaar vragmotors en busse verkoop is. Maart se verkoopsyfer is 30% laer as vir die ooreenstemmende maand verlede jaar.

Dr. Johan van Zyl, voorsitter en uitvoerende hoof van Toyota Suid-Afrika, sê Maart was die derde agtereenvolgende maand waarin 'n relatief konstante verkoopspatroon ervaar word hoewel dit gebeur het in 'n mark wat 30% laer is as in dieselfde maande in 2008 en 34% laer is vit die jaar tot op datum.

7 April 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.40
+0.7%
Rand - Pond
22.58
+0.3%
Rand - Euro
19.87
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.30
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Platinum
976.15
+0.4%
Palladium
1,392.68
-1.0%
Goud
1,941.54
+0.1%
Silwer
22.33
-0.3%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,569
+1.1%
Alle aandele
75,036
+1.0%
Hulpbronne 10
65,262
-0.6%
Industriële 25
101,352
+1.5%
Finansiële 15
15,378
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot