AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Werkesel skrik vir niks

Die Ecorider-motorfiets is in Skotland ontwerp spesifiek om die strawwe hooglande baas te raak met die minimum skade aan die omgewing.

Die Ecorider-motorfiets is in Skotland ontwerp spesifiek om die strawwe hooglande baas te raak met die minimum skade aan die omgewing.

Die Ecorider word die afgelope twee jaar in Skotland vervaardig na vyf jaar se navorsing en ontwikkeling om 'n werkeselmotorfiets daar te stel vir Britse boere, bosbouers, natuurbewaarders, sekuriteitspersoneel en ook as 'n ontspanningsryding.

Die diesel- of biodieselweergawe het 'n Hatz-enjin wat 230 kubieke sentimeter verplaas en glo 42 kilometer met 'n liter diesel kan aflê. Vir die petrolweergawe word 'n Kohler-enjin gebruik wat 175 kubieke sentimeter

verplaas. Vir groter veelsydigheid kan die outomatiese ratkas in ho&eumlstrek, laestrek (donkierat) óf in trurat gebruik word.

Volgens mnre. Bruce McLeod en Les Purdon, die manne agter Ecorider SA, is die Ecorider 'n oor-ontwerpte, robuuste ryding wat in 'n klas van sy eie tuishoort, só tussen 'n motorfiets, 'n vierwieler en 'n trekker.

Met die smal profiel en bre&euml buitebande pas dit maklik tussen bome en bosse en skrik dit nie vir hindernisse, soos los sand en water nie. En danksy die lae swaartepunt kan dit veilig teen hellings gebruik word waar geen ander veelterreinvoertuig dit sal waag nie.

Met 'n maksimumsnelheid van 40 km/h is die Ecorider beslis nie ontwerp om aan versnelrenne deel te neem nie. Volgens die invoerders is die bougehalte bo verdenking en word die relatief eenvoudige ontwerp deur lae onderhoud en kostedoeltreffende diens gekenmerk.

En wat omgewingsvriendelikheid betref, laat die dieselweergawe 83 % minder koolsuurgas in die atmosfeer

vry as die gemiddelde vierwieler, terwyl die biodieselweergawe geen koolsuurgas vrylaat nie.

Met 'n druk van minder as 14 kPa in daardie bre&euml buitebande vind minder grondkompaksie plaas as wat 'n mens se voetspoor veroorsaak.

Die nuweling het 'n ruim bagasierak wat ontwerp is om tot 30 kg te dra en dan is daar 'n subraam met 'n sleephak agter die agterwiel wat waens of werktuie soos spuitbalke van tot 250 kg kan baasraak.

Die Ecorider word binnekort in Suid-Afrika verwag en wanneer handelaars gevestig is, behoort die petrol-, diesel- en

biodieselmodelle onderskeidelik R42 950, R52 750 en R55 950 (BTWuitgesluit) te kos.

  • Meer inligting is beskikbaar op die webwerf: www.ecorider.com
  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    heading
    description
    username
    Wys Kommentaar ()
    Smalls

    Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    18.10
    +0.3%
    Rand - Pond
    22.30
    +0.5%
    Rand - Euro
    19.63
    +0.3%
    Rand - Aus dollar
    12.10
    +0.6%
    Rand - Jen
    0.14
    +1.8%
    Platinum
    967.40
    +0.8%
    Palladium
    1,436.35
    +1.4%
    Goud
    1,963.81
    -0.5%
    Silwer
    23.33
    +0.0%
    Brent-ruolie
    78.65
    +0.7%
    Top-40
    70,865
    +0.6%
    Alle aandele
    76,480
    +0.6%
    Hulpbronne 10
    66,658
    +0.3%
    Industriële 25
    103,311
    +1.0%
    Finansiële 15
    15,614
    -0.1%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Opsoek na liefde
    Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
    Kom ons skryf ons eie roman
    Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot