AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9667,4
67,40
CORN
03 Feb
-
4543,6
-56,40
SOYA
03 Feb
-
9291,6
-38,40
SUNS
03 Feb
-
10111
-250,00
WEAT
03 Feb
-
6688,6
-39,40
WMAZ
03 Feb
-
4240
-47,00
YMAZ
03 Feb
-
4381
-40,00
Skenk 'n artikel

Yanks se ooreenkoms met maatskappy geld nie in SA

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gespesialiseerd. Soos in Amerika, bied John Deere Suid-Afrika gereedskap en hulpbronne aan sy klante om groter landboutoerusting self te kan herstel. Dit sluit onder meer toegang tot onderdele en verskeie handleidings in. Foto: Verskaf
Gespesialiseerd. Soos in Amerika, bied John Deere Suid-Afrika gereedskap en hulpbronne aan sy klante om groter landboutoerusting self te kan herstel. Dit sluit onder meer toegang tot onderdele en verskeie handleidings in. Foto: Verskaf

Dié ooreenkoms is die gevolg van jare lange gesprekke tussen John Deere en die AFBF, sê me. Janalize van Buuren, John Deere se direkteur van naverkope- en klante-ondersteuning vir Afrika, Indië en Asië se Stille Oseaanstreek.

“Die ooreenkoms formaliseer die verbintenis wat lank reeds tussen John Deere en sy klante bestaan en wat hulle toegang tot sekere gereedskap en hulpbronne gee sodat hulle hul toerusting kan ondersoek, onderhou en herstel.”

Die memorandum van verstandhouding dek Amerika en Puerto Rico. “Dit is ’n lewende dokument wat sal aanhou ontwikkel namate verdere gesprekke gevoer en daar meer oor die kwessie geleer word. Dit verander nie die wyse waarop John Deere in Suid-Afrika sake doen nie.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.17
-0.5%
Rand - Pond
20.97
-0.3%
Rand - Euro
18.71
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,022.94
-0.2%
Palladium
1,683.39
+0.8%
Goud
1,910.95
-0.1%
Silwer
23.36
-0.5%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,502
-0.2%
Alle aandele
79,640
-0.2%
Hulpbronne 10
74,266
-0.6%
Industriële 25
102,608
-0.0%
Finansiële 15
16,544
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hardwerkende man wat hou van die natuur en besig wees.
Ek is n pappa van 4 kinders (2 seuns en 2 dogters). Hou baie van die buite lewe en geniet dit baie om te dans. n Aand uit is net so nodig soos n Sondag middag op die bank. Vat...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot