AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9894,4
25,40
CORN
07 Feb
-
4706
37,00
SOYA
07 Feb
-
8789,8
1,80
SUNS
07 Feb
-
11080
0,00
WEAT
07 Feb
-
6780
13,00
WMAZ
07 Feb
-
4415
20,00
YMAZ
07 Feb
-
4446
2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71
Skenk 'n artikel

Dis nou maak of breek met siektes en handelsprobleme

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
krisis dreig. Ernstige prys-onstabiliteit wag op die speenkalfmark ná bek-en-klouseer na vier groot voer-
krale versprei het. 
FOTO: LIZA BOHLMANN
krisis dreig. Ernstige prys-onstabiliteit wag op die speenkalfmark ná bek-en-klouseer na vier groot voer- krale versprei het. FOTO: LIZA BOHLMANN

Die jongste aantal weke was baie sleg vir van Suid-Afrika se uitvoerbedrywe omdat dit voorkom dat die staat weer sy plig versaak om biosekerheidsmaatreëls vir die landbou in stand te hou. Die regering is ook veronderstel om te onderhandel met uitvoerbestemmings om probleme te voorkom.

Vanjaar het uitvoerbedrywe reeds aansienlike verliese gely. In die geval van sitrus het die eensydige optrede van Spanje (binne die Europese Unie) ondanks bewyse tot die teendeel oor valskodlingmot en protokolle waarop reeds ooreengekom is, sitrusuitvoer na Europa tot stilstand geruk.

Ná ’n tyd se gesloer het die regering wel probeer inspring om ’n katastrofe af te weer. Iets soortgelyks het met woluitvoer na China gebeur. In 2019 is ooreengekom op protokolle vir woluitvoer na China, waaraan plaaslike woluitvoerders voldoen.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+0.1%
Rand - Pond
21.20
+0.1%
Rand - Euro
18.93
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
971.46
-0.2%
Palladium
1,596.87
-0.2%
Goud
1,873.37
+0.3%
Silwer
22.38
+0.5%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,421
-0.1%
Alle aandele
79,491
-0.1%
Hulpbronne 10
73,748
-0.5%
Industriële 25
103,162
+0.0%
Finansiële 15
16,369
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Lily
Sodat ons vriende kan wees en lekker kan gesels en ons self kan geniet sonder om bekommerd te wees oor ander ek is eerlike en opregte mens en vat vriendskappe ernstig op ek hou...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot