AFGRI
BEAN
02 Feb
-
9604
-189,00
CORN
02 Feb
-
4550,4
-19,60
SOYA
02 Feb
-
8815
-94,00
SUNS
02 Feb
-
11369,8
71,80
WEAT
02 Feb
-
6722
-47,00
WMAZ
02 Feb
-
4298,6
-13,40
YMAZ
02 Feb
-
4419
-26,00
Skenk 'n artikel

Kommer groei oor plaaslike voedselmark

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrika het genoeg kos, maar weens hoër pryse het meer as 6 miljoen Suid-Afrikaners in lae-inkomstehuishoudings nie voedsel­sekerheid nie. FOTO: JOHAN VAN DER MERWE
Suid-Afrika het genoeg kos, maar weens hoër pryse het meer as 6 miljoen Suid-Afrikaners in lae-inkomstehuishoudings nie voedsel­sekerheid nie. FOTO: JOHAN VAN DER MERWE

In die staatsrede is aangekondig dat die betaling van die maatskaplike toelae van R350 per maand tot Maart 2023 verleng word. Dit is beslis ’n verdere stut vir die mark vir basiese voedsel in Suid-Afrika, want sowat 10 miljoen werklose mense word bevoordeel met altesame R50 miljard.

Sowat 27 miljoen mense in Suid-Afrika ontvang verskeie vorme van maatskaplike en staatstoelaes. Aanduidings is dat dit sowat R250 miljard werd is.

Gegewe ’n ekonomie wat na verwagting vanjaar met sowat 1,7-2% gaan groei en min werk gaan skep, terwyl die werkloosheidsyfer sowat 50% is, is die risiko dat die binnelandse voedselvraag verander en selfs stagneer.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.04
+0.0%
Rand - Pond
21.00
+0.5%
Rand - Euro
18.74
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.14
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,013.09
+0.2%
Palladium
1,658.92
-0.6%
Goud
1,954.75
+0.2%
Silwer
24.35
+1.6%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,644
-0.1%
Alle aandele
79,776
-0.1%
Hulpbronne 10
74,845
-0.4%
Industriële 25
102,689
+0.2%
Finansiële 15
16,511
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Geskei, soek vriende, wat van 'n roadtrip iemand.???
Wel ek is baie rustigge mens, ek rook nie, ek drink nie, ek is gelukkig om net by my huis te wees, braai en lekker kuier, bosveld is my ding. Roadtrip enige iemand. ??
Wie wil saam met my die mooiste liedjies skryf?
Spotane, vrolike geaardheid, sin Vir humor. baie positiewe persoon. Betroubaar en eerlik. Sien die mooi in die lewe raak. Gun die son oor almal skyn. Hou van dans.🌟...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot