AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9034
84,00
CORN
07 Okt
-
4822
4,00
SOYA
07 Okt
-
9530
0,00
SUNS
07 Okt
-
10410
163,00
WEAT
07 Okt
-
7207,6
-2,40
WMAZ
07 Okt
-
5087
27,00
YMAZ
07 Okt
-
4847
-3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Hoe bestuur jy veldherstel ná ’n droogte?

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die foto is ná die droogte van die 1990’s in die Noord-Kaap geneem. Die kamp links is veld wat in ’n goeie toestand is en ná die droogte vinnig herstel het. Die kamp regs is ook in ’n goeie toestand, maar moes noodgedwonge direk ná die droogte bewei word. Dit sal later spesiale behandeling nodig hê om van die gevolglike skade te herstel. FOTO: LOUIS DU PISANI
Die foto is ná die droogte van die 1990’s in die Noord-Kaap geneem. Die kamp links is veld wat in ’n goeie toestand is en ná die droogte vinnig herstel het. Die kamp regs is ook in ’n goeie toestand, maar moes noodgedwonge direk ná die droogte bewei word. Dit sal later spesiale behandeling nodig hê om van die gevolglike skade te herstel. FOTO: LOUIS DU PISANI

Die voortslepende droogte plaas groot druk op boere wat onwrikbaar hoop op reën en die stadige herstel wat dit kan bring. Goeie veld is een van die beste maniere om jou teen die uitwerking van droogtes te verskans. Veld wat in ’n swak toestand is, het immers vier agterstande vergeleke met goeie veld.

Dit het minder water in die grondprofiel (met dieselfde reënval) en die grond is dus droër. Die plante wat daarin groei, produseer minder ruvoer met dieselfde hoeveelheid water, en die ruvoer wat geproduseer word, is boonop van ’n swakker gehalte, wat die wins per hektaar betekenisvol laer maak.

Om dié redes is dit belangrik vir veeboere om die skade wat die veld tydens ’n droogte ly, behoorlik te herstel. Daar is vier faktore wat veld se herstelvermoë ná ’n droogte beïnvloed: Die soort veld en die verskil tussen die herstelprosesse van grasse en bossies, die mate van ontblaring tydens die droogte, die veld se toestand voor die droogte, en die ontkiemings- en vestigingspatrone van die plante in die veld.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.61
-0.0%
Silwer
20.79
+0.6%
Palladium
2,275.50
+0.6%
Platinum
933.00
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,272
-0.2%
Alle aandele
65,669
-0.3%
Hulpbronne 10
63,678
+0.6%
Industriële 25
79,478
-0.7%
Finansiële 15
13,991
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot