AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15
Skenk 'n artikel

Manie: Goeie dinge gebeur hier

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
VRUGTE IN WORDING. Volgende jaar se oes droë nektariens staan vol in die blom by die Eikenhof-­boerdery, Laingsburg. Mnre. Willie en Abrie Visagie, broers en vennote,  boer ook met pere, pruimedante, appelkose en perskes. Die boerdery het onlangs ’n kerwer gekoop om snoeitakke op te kerf vir ’n deklaag onder die bome. Die gebied ontvang min reën wat die natuurlike groei van gewasse bemoeilik. Ná ’n vorige droë seisoen begin hulle die nuwe seisoen met vol damme en hou tans asem op omdat koue nagtemperature en ryp die vruggies kan laat doodgaan. Foto: MARELIZE VISAGIE
VRUGTE IN WORDING. Volgende jaar se oes droë nektariens staan vol in die blom by die Eikenhof-­boerdery, Laingsburg. Mnre. Willie en Abrie Visagie, broers en vennote, boer ook met pere, pruimedante, appelkose en perskes. Die boerdery het onlangs ’n kerwer gekoop om snoeitakke op te kerf vir ’n deklaag onder die bome. Die gebied ontvang min reën wat die natuurlike groei van gewasse bemoeilik. Ná ’n vorige droë seisoen begin hulle die nuwe seisoen met vol damme en hou tans asem op omdat koue nagtemperature en ryp die vruggies kan laat doodgaan. Foto: MARELIZE VISAGIE

Op die onlangse bekendstelling van die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) se jaarlikse vooruitskouingsverslag is daar ’n paar keer verwys na die goeie dinge in die landbou.

Ferdi Meyer, besturende direkteur van BFAP, het onder meer verwys na die vinnige uitbreiding in die aanplanting van produkte met hoë waarde. Seker ’n goeie R70 miljard is die afgelope dekade bestee aan die uitbreiding van boorde en gewasse onder skadunette.

Tracy Davids, direkteur by BFAP, het ook oor suksesstories in die tuinboubedryf gepraat. Sy het genoem dat die uitvoer van produkte, soos sitrus, tafeldruiwe, appels en avokado’s, met 50% gaan toeneem in die volgende dekade.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot