AFGRI
BEAN
02 Des
-
9238
-127,00
CORN
02 Des
-
4511
-39,00
SOYA
02 Des
-
10400
-18,00
SUNS
02 Des
-
10800
-86,00
WEAT
02 Des
-
6730
-15,00
WMAZ
02 Des
-
5016
-111,00
YMAZ
02 Des
-
4919
-40,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07
Skenk 'n artikel

Manie: Staan op teen onteiening sonder vergoeding

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Langer as agt jaar ná Landbouweekblad dié spotprent oor grootskeepse korrupsie met die Estina-melkplaas by Vrede in die Vrystaat geplaas het, het mnr. Mosebenzi Zwane, die destydse LUR vir landbou, en twee medepligtiges in die hof verskyn op aanklagte wat daarmee verband hou. Die plaas was veronderstel om vyf melkkoeie elk aan 100 opkomende boere te voorsien, maar miljoene rande belastingbetalersgeld wat daarvoor bewillig is, is in 2013 aangewend vir ’n spandabelrige troue van me. Vega Gupta, ’n susterskind van die omstrede Gupta-broers Atul en Ajay, wat ’n fortuin uit die staatskas verdien het danksy ’n onbehoorlike houvas op oudpres. Jacob Zuma.
Langer as agt jaar ná Landbouweekblad dié spotprent oor grootskeepse korrupsie met die Estina-melkplaas by Vrede in die Vrystaat geplaas het, het mnr. Mosebenzi Zwane, die destydse LUR vir landbou, en twee medepligtiges in die hof verskyn op aanklagte wat daarmee verband hou. Die plaas was veronderstel om vyf melkkoeie elk aan 100 opkomende boere te voorsien, maar miljoene rande belastingbetalersgeld wat daarvoor bewillig is, is in 2013 aangewend vir ’n spandabelrige troue van me. Vega Gupta, ’n susterskind van die omstrede Gupta-broers Atul en Ajay, wat ’n fortuin uit die staatskas verdien het danksy ’n onbehoorlike houvas op oudpres. Jacob Zuma.

Is dit omdat die publiek dink dit raak hulle nie of is hulle net bloot moeg vir al die regering se aanslae? 

Dit is soos die uitdrukking wat Theo de Jager van Saai gereeld gebruik: Die geveg teen ’n beer eindig nie wanneer jy moeg is nie, maar wanneer die beer moeg is.

In hierdie geval is die beer nog lank nie moeg nie, maar al hoe minder mense baklei teen hom. Die nasionale vergadering het pas die onteieningswetsontwerp goedgekeur nadat die ANC sy meerderheid daarvoor gebruik het.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
+1.2%
Rand - Pond
21.29
+1.0%
Rand - Euro
18.25
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.82
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,799.80
-0.2%
Silwer
22.68
-0.3%
Palladium
1,904.29
-2.1%
Platinum
1,036.89
-0.7%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,328
-0.8%
Alle aandele
74,416
-0.8%
Hulpbronne 10
73,941
-2.7%
Industriële 25
91,634
-0.6%
Finansiële 15
15,548
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Eks n maklike man. Soek vrede liefde en eerlikheid. Soek 'n vrou wat als saam kan doen en lewe genie
Eks n insperasie vir ander wat saam werk. En saam 'n pad kan stap. Ek verneuk nie op my maat nie so verwag ek dit ook
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot