Persoonlike belastingskale is in die jongste begroting met die inflasiekoers verhoog sodat diegene wat dieselfde belasbare inkomste as in die vorige boekjaar verdien, darem ietwat minder belasting sal betaal (tabel).
Die belastingkortings is ook aangepas. Dit beteken dat die belastingdrempels (die inkomste wat ’n mens moet verdien voor jy begin belasting betaal) ook verhoog het.
Die drempels is nou: