AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4533,2
-66,80
SOYA
03 Feb
-
8645
-2,00
SUNS
03 Feb
-
11515
154,00
WEAT
03 Feb
-
6700,4
-27,60
WMAZ
03 Feb
-
4245,4
-41,60
YMAZ
03 Feb
-
4384
-37,00
Skenk 'n artikel

Brahmane se kampioene op Lichtenburg

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
  Senior en grootkampioen rooi koei, HCB 18-98. Eienaar: Mnre. Christiaan (regs, 083 295 1086) en Henri Brits, HCB Brahmane, Swartruggens. Hanteerder: Mnr. Seuntjie Johannes Modisane.
Senior en grootkampioen rooi koei, HCB 18-98. Eienaar: Mnre. Christiaan (regs, 083 295 1086) en Henri Brits, HCB Brahmane, Swartruggens. Hanteerder: Mnr. Seuntjie Johannes Modisane.

Junior en grootkampioen rooi bul, DEI 18-66. Eienaars: Mnr. Donovan (083 781 7819) en me. Ilana Pietersen, Terenus Brahmane, Vryburg. Pietersen vertoon die bul.
Kampioen rooi verskalf en reserwegrootkampioen vroulike dier, RUBY 20-105. Eienaar: Mnr. Dewald van der Merwe (regs, 079 898 0785), Ruby Brahmane, Lichtenburg. Hanteerder: Mnr. Daniel Thobejane.
Senior kampioen rooi bul, GPCK 17-739. Eienaar: Mnr. Gawie Coetzee (072 267 6036), GPC Brahmane, Lichtenburg. Hanteerder: Mnr. Paul Xuma.
Junior kampioen rooi bul, GPCK 19-806. Eienaar: Mnr. Gawie Coetzee, GPC Brahmane, Lichtenburg. Hanteerder: Mnr. Lucas Mahtsewa.
Junior kampioen rooi vroulike dier, ASM 19-01. Eienaar: Mnr. Marinus van Jaarsveld (082 558 3137), Meadowood-stoetery, Modimolle. Hanteerder: Mnr. Jopie Maja.
Kampioen rooi bulkalf, RUBY 20-106. Eienaar: Mnr. Dewald van der Merwe, Ruby Brahmane, Lichtenburg. Hanteerder: Mnr. Thabo Thobejane.
Intermediêre kampioen rooi bul, PRI 20-68. Eienaars: Mnre. Johan en Willie Marais (links, 082 724 6125), Vlakpan Brahmane, Lichtenburg. Hanteerder: Mnr. Andries Motlatledi.
Senior en grootkampioen wit koei, HLT 17-11. Eienaar: Mnr. Hans Terblanche (regs, 072 216 9034), De Blanque-stoetery, Pretoria. Hanteerder: Mnr. Koos Mathiba.
Senior en grootkampioen wit bul, RAT 18-266. Eienaars: Mnr. Riaan (082 921 2347) en me. Helena Theron, RAT Brahmane, Koppies. Hanteerder: Mnr. Windvoël Molabatsi.
Intermediêre en reserwegrootkampioen wit bul, RAT 20-364. Eienaars: Mnr. Riaan en me. Helena Theron, RAT Brahmane, Koppies. Hanteerder: Mnr. Kyle Ndlovu. Die Theron-egpaar staan agter die bul.
Junior kampioen wit bul, WGM 18-04. Eienaar: Mnr. Willie Marais (regs), WGM Brahmane, Lichtenburg. Hanteerder: Mnr. Andries Motlatledi.
Junior kampioen wit vroulike dier, Layla HGH 19-03. Eienaar: Mnr. Hennie Enslin (082 323 2093), HGH Brahmane, Zeerust. Hanteerders: Me. Chantelle van Eeden en mnr. Godfrey Makala.
Kampioen wit bulkalf, DLM 20-05. Eienaars: Mnr. Jaco (073 910 9294) en me. Mieke (links) Pretorius, DLM Brahmane, Groot-Marico. Hanteerder: Mnr. Simon Malete.
Reserwekampioen wit bulkalf, DO 20-147. Eienaar: Mnr. Do (081 716 2491) en me. Melinda Maré, Domeldo-boerdery, Coligny. Hanteerder: Mnr. Johannes Phaho. Hulle het ook die intermediêre reserwekampioen wit vroulike dier, DO 19-105, vertoon.
Intermediêre reserwekampioen wit bul, WCH 19-23. Eienaar: Mnr. Wimpie van der Walt (links, 072 696 9164), Seiko Brahmane, Dendron. Hanteerder: Mnr. Reggies Masava.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.12
-0.2%
Rand - Pond
20.88
+0.1%
Rand - Euro
18.66
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
1,025.15
+1.4%
Palladium
1,666.79
-0.2%
Goud
1,912.97
+0.0%
Silwer
23.47
+0.0%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,345
-0.4%
Alle aandele
79,523
-0.4%
Hulpbronne 10
73,628
-1.4%
Industriële 25
102,800
+0.2%
Finansiële 15
16,476
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's meet for 🍷🍷We will know if there is a connection
I love too make a fire for the braai, open a bottle of red, enjoy lots of laughtterr but can also do the romantic dinner or picnic in the bush. Can go on for ever here but then...
Wie wil saam met my die mooiste liedjies skryf?
Spotane, vrolike geaardheid, sin Vir humor. baie positiewe persoon. Betroubaar en eerlik. Sien die mooi in die lewe raak. Gun die son oor almal skyn. Hou van dans.🌟...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot