AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Dexter se kampioene

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 Senior en grootkampioenbul en opperste kampioen, JLL 18-0039. Eienaars: Mnre. Kobus en Jaco van der Linde (082 783 9605), Lundi-­stoetery, Bronkhorstspruit. Van links is mnre. Willie Jacobs en Coen van Tonder (beoordelaars) en Jaco en Kobus van der Linde.
Senior en grootkampioenbul en opperste kampioen, JLL 18-0039. Eienaars: Mnre. Kobus en Jaco van der Linde (082 783 9605), Lundi-­stoetery, Bronkhorstspruit. Van links is mnre. Willie Jacobs en Coen van Tonder (beoordelaars) en Jaco en Kobus van der Linde.

Senior en grootkampioenkoei, OP 15-0008. Eienaar: Me. Moira Hampson (083 647 1069), Tori Raine Dexters, Bronkhorstspruit-Modimolle. Van links is mnre. Willie Jacobs en Coen van Tonder (beoordelaars), me. Hampson en mnr. Gift Shaba (hanteerder).
Reserwe senior en reserwegrootkampioenkoei, CF 11-0011. Eienaars: Mnr. Tom en me. Mariette Heath en mnr. J.L. Botha (084 514 5697), Tomar Dexter-stoetery, Bethlehem. Van links is mnre. Coen van Tonder en Willie Jacobs (beoordelaars), me. Mariette en mnr. Tom Heath, en me. Chanique Fourie (hanteerder).
Junior en reserwegrootkampioenbul, JL 20-007. Eienaar: Mnr. Molie Mentz (083 229 2500), A&A Dexters, Ermelo. Van links is mnre. Willie Jacobs en Coen van Tonder (beoordelaars), Elija Simelani (hanteerder) en Mentz.
Reserwe senior kampioenbul, FH 16-0005. Eienaar: Mnr. Frank Hinze (links, 083 566 6824), Minimoo Dexters, Howick. Hanteerder: Mnr. Lungisani Mkhulise.
Reserwekleuterkampioen- verskalf, JLL 21-0012. Eienaars: Mnre. Kobus en Jaco van der Linde, Lundi-stoetery, Bronkhorstspruit. Van links is mnre. Willie Jacobs en Coen van Tonder (beoordelaars), Doctor Masilela (hanteerder) en Kobus van der Linde.
Kleuterkampioen-verskalf, ZP 20-0002. Eienaar: Mnr. Piet van der Merwe (082 952 1084), Zwavelpoort-boerdery, Pretoria. Van links is mnre. Willie Jacobs en Coen van Tonder (beoordelaars) en Van der Merwe.
Reserwekleuterkampioen-bulkalf, DTR 20-0023. Eienaar: Me. Moira Hampson, Tori Raine Dexters, Bronkhorstspruit-Modimolle. Van links is mnre. Coen van Tonder en Willie Jacobs (beoordelaars), me. Hampson en mnr. Moosa Banda (hanteerder).
Kleuterkampioen-bulkalf, AA 21-0028. Eienaar: Mnr. Molie Mentz, A&A Dexters, Ermelo. Van links is mnre. Willie Jacobs en Coen van Tonder (beoordelaars), Mentz en Aaron Nkosi (hanteerder).
Reserwe junior kampioenvers, JLL 20-0013. Eienaars: Mnre. Kobus en Jaco van der Linde, Lundi-stoetery, Bronkhorstspruit. Van links is mnre. Willie Jacobs en Coen van Tonder (beoordelaars), me. Bianca van der Linde (hanteerder) en mnr. Kobus van der Linde.
Junior kampioenvers, WN 19-0004. Eienaars: Mnr. Tian en me. Stefani Botha (082 784 8804), Dexico Dexters, Bronkhorstspruit. Van links is mnre. Willie Jacobs en Coen van Tonder (beoordelaars), me. Botha en mnr. Fanie Banda (hanteerder).
Reserwe junior kampioenbul, SZJ 20-0017. Eienaar: Mnr. Gert Davis (076 560 9856), Davis Dexter-stoetery, Delmas. Van links is mnre. Willie Jacobs en Coen van Tonder (beoordelaars) en Davis.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.37
+0.2%
Rand - Euro
19.66
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
964.04
+0.4%
Palladium
1,421.37
+0.3%
Goud
1,966.54
-0.4%
Silwer
23.28
-0.2%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,754
+0.4%
Alle aandele
76,331
+0.4%
Hulpbronne 10
66,448
-0.0%
Industriële 25
103,298
+1.0%
Finansiële 15
15,569
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Soek na iemand wat saam met my sal lag...
Vol skerp grappies, reg om iemand se dag op te helder, opsoek na my pasmaat wat saam met my kan lag en die lewe geniet. Hou daarvan om aktief te wees, crossfit en ry dan en wan...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot