AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Dorperkampioene op Bloemskou gekroon

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 Senior en grootkampioenram. Eienaar: Mnr. Mickey Phillips (naasregs, 082 498 2884), Heathfield, Tarkastad. Van links is mnre. Jacobus le Roux (BKB), Ashley Phillips (seun), Phillips en sy vrou, Vanessa. Hanteerder: Mnr. Phakamane Bhalimani. Phillips was die teler van kampioene in die Dorper-afdeling en het ook die meeste punte verwerf.
Senior en grootkampioenram. Eienaar: Mnr. Mickey Phillips (naasregs, 082 498 2884), Heathfield, Tarkastad. Van links is mnre. Jacobus le Roux (BKB), Ashley Phillips (seun), Phillips en sy vrou, Vanessa. Hanteerder: Mnr. Phakamane Bhalimani. Phillips was die teler van kampioene in die Dorper-afdeling en het ook die meeste punte verwerf.

Senior en grootkampioenooi. Eienaars: Mnr. Mickey en me. Vanessa Phillips, Heathfield, Tarkastad. Hanteerder: Mnr. Kwekwe Zuba.
Junior en reserwegrootkampioenooi. Eienaar: Mnr. Jannie Visagie (links, 082 788 5510), Leeupan, Boshof. By hom is me. Monique van Vuuren (middel, Bloemskou) en mnr. Beran Marola (hanteerder).
Junior en reserwegrootkampioenram. Eienaar: Mnr. Jannie Visagie (links), Leeupan, Boshof. By hom is mnre. Beran Marola (middel, hanteerder) en John Melville (OVK).
Senior en grootkampioenram. Eienaar: Mnr. Tromp Cilliers (links, 084 569 4141), Putterskraal, Laingsburg. Hanteerder: Mnr. Piet Esau. Cilliers was die teler met die meeste punte in die afdeling vir wit Dorpers.
Senior en grootkampioenooi (regs) en reserwe senior en reserwegrootkampioen- ooi (links). Eienaars: Mnr. Larry (naasregs, 063 478 7766) en me. Phedelia (regs) Snyders, Vooruitsig-plaas, Van Zylsrus. Links is mnr. Arich Bostander en naaslinks me. Monique van Vuuren (Bloemskou). Voor is die hanteerders, mnre. James Stanley (links) en Andries Mertjie. Dit is Snyders se eerste grootkampioen sedert die ontstaan van sy stoetery in 2010. Met sy 38 wit Dorpers het hy die meeste kampioene vertoon.
Reserwe senior en reserwegrootkam­pioenram. Eienaars: Mnre. Hardus Korb (middel, 082 770 1445) en sy seun, Gerdus (links), Rooikoppies, Griekwastad. Hanteerder: Mnr. Innocent Machetu.
Junior kampioenooi. Eienaar: Me. Annelie Jonker (regs, 071 351 5486), Chafra-stoetery, Pretoria. Links is mnr. Danie Retief (Standard Bank) en in die middel mnr. Charles Jonker. Voor is die hanteerders, mnre. Petrus Smit (links) en Josef Baloi.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
-0.5%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot