
Opperste kampioenkoei,
HLT 17-11. Sy was ook die senior en grootkampioen wit Brahman-koei. Eienaar: Mnr. Hans Terblanche (072 216 9034), De Blanque-stoetery, Pretoria. Hanteerder: Mnr. Koos Mathiba.

Opperste kampioen superkoei (alle rasse), Xourel Voshaarnooi XRL 11-14. Sy was ook die Limousin-superkoei. Eienaar: Le Roux-gesin (Derick le Roux, 079 602 5376), Xourel Limousin-stoetery, Lichtenburg. Hanteerder: Me. Iandré Mügge.

Opperste junior kampioenbul, Devlan Knight DL19-9. Hy was ook die junior kampioen-Limousin-bul. Eienaars: Mnr. John en me. Tracey Devonport. Hanteerder: Mnr. Anwill Willemse.

Junior kampioen vroulike dier, Xourel XRL 19-67. Eienaar:
Le Roux-gesin, Xourel Limousin-stoetery. Hanteerder: Mnr. John Batanse.

Senior en grootkampioenbul en opperste kampioen-Simmentaler, Leeupoort Zarlo PN 15-462. Eienaar: Mnr. Chris Oelofse (082 568 3360), Taaibosspruit-stoetery, Lichtenburg. Hanteerder: Mnr. Jors Kgotsitile.

Senior en grootkampioenkoei, WML 18-27. Eienaar: Mnr. Frank Kilbourn (079 802 5823), Werk Met Lus (Edms.) Bpk., Hartbeesfontein. Hanteerder: Mnr. Tobedi Mokgoto.

Junior kampioenbul, De Vil Mattie JPD 19-54. Eienaar: Mnr. Jaco de Villiers (084 580 9919), De Vil-stoetery, Sannieshof. Hanteerder: Mnr. Johannes Lesole.

Junior kampioen vroulike dier, WML 18-89. Eienaar: Mnr. Frank Kilbourn, Werk Met Lus (Edms.) Bpk., Hartbeesfontein. Hanteerder: Mnr. Tobedi Mokgoto. Hulle het ook die reserwe junior kampioen vroulike dier, WML 19-5, ingeskryf.

Blup-kampioenbul, MAD 19-118. Eienaar: Mnr. MG de Jager (083 454 1994), Gulland-stoetery, Koster. Hanteerder: Mnr. Turlington Manzunzu. Die De Jager-gesin is, van links, Annelie jr., Ruan, Annelie sr., Martiens sr., Marica en Martiens jr. Hulle het ook die reserwekampioen- bulkalf, MAD 20-213, vertoon.

Kampioenbulkalf, BM 19-206. Eienaar: Mnr. Ken Baxter
(072 469 5533), Mont-Beau-stoetery, Piet Retief. Hanteerder: Mnr. Sizwe Nxumalo.

Kampioenverskalf, AVY 20-10. Eienaar: Mnr. Lardus du Plessis (links, 076 936 5520), Likardi-stoetery, Lichtenburg. Hanteerder: Mnr. David Molefe. Hulle het ook die reserwekampioenverskalf, AVY 20-24,

Senior en grootkampioenbul, JacMar Buffel JM 18-22. Eienaar: Mnr. Jaco Maré (082 388 4294), JacMar Simbra-stoetery, Hartbeesfontein. Hanteerder: Mnr. Elias Lekone.

Junior en grootkampioen vroulike dier, JacMar Maja JM 19-54. Eienaar: Mnr. Fanie Maré (079 780 9272), Stefmar Simbras, Hartbeesfontein. Hanteerder: Mnr. Dira Roi Wilson.

Kampioenbulkalf, JacMar Matt JM 20-170. Eienaar: Mnr. Jaco Maré, JacMar Simbra-stoetery, Hartbeesfontein. Hanteerder: Mnr. David Shuping.

Kampioenverskalf, JacMar Rose. JM 20-103. Eienaar: Mnr. Jaco Maré, JacMar Simbra-stoetery, Hartbeesfontein. Hanteerder: Mnr. Elias Lekone.

Reserwe junior kampioen vroulike dier, JacMar Tatjana JM 19-168. Eienaar: Mnr. Jaco Maré, JacMar Simbra-stoetery, Hartbeesfontein. Hanteerder: Mnr. Elias Lekone.

Junior kampioenverskalf, JacMar Bea JM 20-129. Eienaar: Mnr. Jaco Maré, JacMar Simbra-stoetery, Hartbeesfontein. Hanteerder: Mnr. David Shuping.

Reserwe junior kampioenbul, JacMar Magnum JM 19-25. Eienaar: Mnr. Jaco Maré, JacMar Simbra-stoetery, Hartbeesfontein. Hanteerder: Mnr. Dira Roi Wilson.

Reserwe junior vroulike
kampioen, WML 19-5. Eienaar:
Mnr. Frank Kilbourn (079 802 5823), Werk Met Lus (Edms.) Bpk., Hartbeesfontein. Hanteerder:
Mnr. Piet Leshmo.