AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Limousin-ras lewer opperste kampioene op

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
1. Opperste kampioenbees op die skou,’n Limousin, Devland Darling DL 16-63. Sy was ook die opperste kampioenkoei, asook haar ras se senior en grootkampioenkoei. Eienaars: Mnr. John (083 454 3095) en me. Tracey Devonport, Water’s Edge, Vaaldam. Hanteerder: Mnr. Petrus Mofokeng. Foto's: Charl van Rooyen
1. Opperste kampioenbees op die skou,’n Limousin, Devland Darling DL 16-63. Sy was ook die opperste kampioenkoei, asook haar ras se senior en grootkampioenkoei. Eienaars: Mnr. John (083 454 3095) en me. Tracey Devonport, Water’s Edge, Vaaldam. Hanteerder: Mnr. Petrus Mofokeng. Foto's: Charl van Rooyen
Die Limousin-ras het die interrasbeoordeling op Thabazimbi se landbouskou oorheers deur die opperste kampioen vir bulle én vroulike diere op te lewer. Altesaam sewe beesrasse het om die louere meegeding. Die beoordelaars was mnre. Marius Barkhuizen, Chris Goosen en Piet van der Merwe.
story
2.
3. Reserwe opperste kampioenkoei, ’n Brahman, HLT 20-216. Sy was ook die junior en reserwegrootkampioen wit vroulike Brahman. Eienaars: Mnr. Hans (links, 072 216 9034) en me. Lize-Marie Terblanche, De Blanque-stoetery, Pretoria. Hanteerder: Mnr. Koos Mathibe.
4. Opperste junior kampioenbul, RAN 20-9. Hy was ook die junior en grootkampioen wit Brahman-bul. Eienaar: Mnr. Rohan Beukes (regs, 082 460 8440), Ranza-stoetery, Thabazimbi. Hanteerder: Mnr. Jan Motsega.
5. Opperste kampioen-bulkalf, ’n Li- mousin, Dante Deo Ammo DD 21-01. Eienaar: Mnr. Jess Walker (middel), Deo Dante-stoetery, Vanderbijlpark. Hanteerder: Mnr. Johannes Moloi (regs). Links is Walker se vrou, Jessie
6. Reserwe opperste kampioenkoei, ’n Afrikaner, Pronk TK 10-12 Anika. Eienaars: Mnr. Ben Foulds (083 394 4833) en dr. Pieter en me. Elbie de Kock, Pronk Afrikaners, Thabazimbi. Hanteerder: Mnr. Petrus Tlou.
7. Reserwe opperste kampioenbul, ’n Afrikaner, GFW 18-17. Eienaar: Mnr. Nico van der Walt (082 550 2227), Esfané-stoetery, Brandfort. Hanteerder: Mnr. Amos Joa.
7. Reserwe opperste kampioenbul, ’n Afrikaner, GFW 18-17. Eienaar: Mnr. Nico van der Walt (082 550 2227), Esfané-stoetery, Brandfort. Hanteerder: Mnr. Amos Joa.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot