AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6905
-15,00
CORN
19 Okt
-
3078
-7,00
SOYA
19 Okt
-
7180
-25,00
SUNS
19 Okt
-
9910
182,00
WEAT
19 Okt
-
5730
-12,00
WMAZ
19 Okt
-
3178,40
-21,60
YMAZ
19 Okt
-
3341,2
-14,80
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Opperste kampioen-bees op Windhoekskou

akkreditasie
Tydens die prysuitdeling was, van links, mnre. Diethelm Metzger, André Botes (Standard Bank), Thomas Nghikumwa (hanteerder) en die ander familielede, Nikolai, Nicola met klein Sofie (wat nie die versoeking kon weerstaan om aan die haltertou te kou nie) en Katja. Foto: Charl van Rooyen
Tydens die prysuitdeling was, van links, mnre. Diethelm Metzger, André Botes (Standard Bank), Thomas Nghikumwa (hanteerder) en die ander familielede, Nikolai, Nicola met klein Sofie (wat nie die versoeking kon weerstaan om aan die haltertou te kou nie) en Katja. Foto: Charl van Rooyen
’n Simbrabul van die Metzger-familie van Seeis is vir die tweede agtereenvolgende jaar die opperste kampioen-bees (kampioen van kampioene) op die Windhoekskou in Namibië.

Kamab Kookaburra DM11/395, ’n Simbrabul van die Metzger-familie van Seeis, is vanjaar se opperste kampioen-bees (kampioen van kampioene) op die Windhoekskou in Namibië. Hy het die titel verlede jaar ook verower.

Die bul het vanjaar ’n kragvertoning soos min gelewer, want hy was ook die skou se Elitebul, opperste kampioen-bul (dubbeldoelrasse) en Namibië se senior en grootkampioen-Simbrabul.

Kookaburra het reeds 67 kalwers wat as stoetvee geregistreer is, en hy is ses jaar oud. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.6%
Rand - Euro
16.90
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.66
+0.3%
Silwer
23.72
+2.3%
Palladium
2,093.00
+3.6%
Platinum
1,043.96
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek hou van kos maak en met vriende te kuier
Ek like van eerlike mense en lekka lag en kuier. Buite mense Uit eet Braai Weg gaan See Saam kuier Koos maak
Love respect trust and happiness
Ek is vriendlik. kom met almal oor die weg. goeie sin van humor. animal lover. bok vir sports. hou van braai. kamp. visvang.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot