AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Perdekampioene op Somerset-Oos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
KAAPSE BOERPERDE
Kampioen-driegangkinderryperd, Colchester Statement. Eienaar en vertoner: Me. Mikael Daniell (084 583 6771), Marola-stalle, Kirkwood.
KAAPSE BOERPERDE Kampioen-driegangkinderryperd, Colchester Statement. Eienaar en vertoner: Me. Mikael Daniell (084 583 6771), Marola-stalle, Kirkwood.
Die nasionale Kaapse Boerperd-kampioenskap en die OP Saalperd-subunie-streekskou is tydens die Somerset-Oos-skou gehou. Bykans 104 perde van die twee rasse het sake uitgespook om as kampioene aangewys te word.
Grootkampioen-siertuig, Valley’s Dancing Music. Eienaar en vertoner: Me. Irene van der Westhuizen (083 616 1294), Mountain View-stalle, Sunlands.
Grootkampioen-driegang, Rock n Billy. Eienaar: Mnr. Willie de Jager, Mountain View-stalle, Sunlands. Vertoner: Me. Irene van der Westhuizen.
Grootkampioen-vyfgang, Patriot. Eienaar en vertoner: Mnr. Fanie van Aardt (084 444 4281), Clairvoux-stalle, Somerset-Oos.
Kampioen-vyfgangkinderryperd, Astrix. Eienaar en vertoner: Me. Bianka Schenk (072 181 2279), Schenks-stalle, Cradock.
Senior kampioenmerrie, Replica’s Candy. Eienaar: Me. Megan Dacamara (074 091 3655), Cradock.
Senior kampioenhings, Campari King. Eienaar: Me. Colette Botha (083 327 7451), Chanone-stalle, Colchester. Vertoner: Mnr. Carlos Tutton.
Grootkampioen-siertuig, Indiana Hier’s Ek. Eienaar: Marais-familie (082 552 2309), Kookhuis. Vertoner: Me. Ezelle Marais.
Grootkampioen-enkeltuig, Bold Princess. Eienaar en vertoner: Me. Colette Botha, Chanone-stalle, Colchester.
Grootkampioen-driegang, Colchester King Cavalere. Eienaar en vertoner: Me. Lorrae Turner (083 565 5365), Chanone-stalle, Colchester.
Grootkampioen-vyfgang, Patriot. Eienaar en vertoner: Mnr. Fanie van Aardt (084 444 4281), Clairvoux-stalle, Somerset-Oos.
SAALPERDE Grootkampioen-parkperd, Valley’s Stormy Sky. Eienaar en vertoner: Mnr. Willie de Jager (082 771 1511), Mountain View-stalle, Sunlands.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot