Wolkampioen-ramlam onder 8 maande, 1041 KIN. Eienaar: Mnr. Joe Wilkinson (links, 072 146 0467), Vereeniging. Hanteerder: Mnr. Life Chamutsa.
Wolkampioen-ramlam onder 12 maande, 1015 KIN. Eienaar: Mnr. Joe Wilkinson (links), Vereeniging. Hanteerder: Mnr. Life Chamutsa. Wilkinson het ook die reserwekampioen in dié klas vertoon.
Junior kampioen-wolram, 1006 ROS. Eienaar: Mnr. Fanie Strydom (links, 081 043 8040), Reitz. Hanteerder: Mnr. January Mathibela.