Die werktuig is toegerus met vier rye skare, met agt verskillende skaar-tipes wat daarop aangebring kan word. Die bewerkingsdiepte word ook hidroulies beheer deur die rollers agteraan die Karat 12, en dit word vanuit die trekkerkajuit gedoen.
Sodoende kan ’n egalige bewerkingsdiepte behaal word. Die Karat 12 is beskikbaar in groottes wat wissel van 5 m tot 7 m.
Prys: Op aanvraag.