Dié eenvoudige palratverlengstuk pas op Leatherman-platsoksleutels en standaard- 1/4’’-soksleutels om jou boute, moere en skroewe vinnig en doeltreffend vas te trek waar jy ook al aan die werk is.
Dit het ’n magnetiese sokhouer, drierigtingpalratelstelsel en jy kan kies of jy jou Leatherman of ’n ander sokdrywer wil gebruik. Die kompakte palratelstelsel laat deurlopende rotasie in een rigting toe, terwyl dit beweging in die teenoorgestelde rigting voorkom.
Die drierigtingposisionering maak voorsiening vir vorentoe, agtertoe en geslote posisies. Die Ratchet Driver werk met enige multigereedskap of mes wat met ’n groot sokdrywer toegerus is.